# The City of Johannesburg has promised to respond within 21 days to a memorandum submitted by about 70 Early Childhood Development educators and principals. The group, mostly women from townships and informal settlements, marched to Mayor Dada Morero’s office on Tuesday, demanding changes to by-laws they say exclude centres on unproclaimed land from crucial […]
# The City of Cape Town’s Energy teams have attended to several streetlight-related service requests on vandalism hotspot routes in Scottsdene, Kraaifontein in recent weeks. Between January and March this year, over one-thousand-300 streetlight service requests were reported in Kraaifontein including duplicates. Mayoral committee member for Energy, Xanthea Limberg, says the metro continues to place a […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê die ANC het kiesers vervreem met sy voortgesette navolging van ongewilde maatskaplik-ekonomiese beleid. Die DA het die ANC die eerste keer verbygesteek in die instituut se meningspeiling. Woordvoerder Hermann Pretorius sê een van die kenmerke van die jongste peiling is die idee dat politiek voortaan deur maatskaplik-ekonomiese faktore eerder […]
# Rugby: The Nelson Mandela Bay Stadium in Gqeberha in the Eastern Cape will next month play host to this year’s edition of the Under 20 Rugby Championship. The second edition of the Southern Hemisphere tournament will bring together the best young stars from South Africa, New Zealand, Argentina, and Australia. In last year’s inaugural […]
# Die regering het Inheemse Bomedag gevier met die aanplanting van 100 inheemse bome in nasionale botaniese tuine landwyd. Toe die eerste Inheemse Bomedag verlede jaar gevier is, was daar duisende deelnemers by 26 plekke in 12 Afrikalande. Die veldtog, wat deur die Suid-Afrikaanse Nasionale Bioverskeidenheids-instituut gelei word, is deel van ‘n vasteland-wye poging om […]
# Die Suid-Afrikaanse Olimpiese gouemedalje-wenner, Caster Semenya, het die hoofrede gelewer op die Harvard Kennedy-skool in Amerika se Vroue in Mag-konferensie. Sy en die Amerikaanse Olimpiese wenner, Lauren Scruggs, het gesprek gevoer oor veerkragtigheid, doelwitte en identiteit. Semenya het in haar toespraak vertel hoe sy ondanks teenspoed onoorwinlik en veerkragtig bly. Sy beskryf die ervaring […]
# Die Stad Kaapstad sê die bouwerk aan sy eerste gevorderde waterherwinningsaanleg is op koers met die siviele ingenieurswerk wat in Desember verlede jaar reeds voltooi is. Die hipermoderne aanleg is ‘n noodsaaklike deel van die metro se ondergrondse wateraksieplan om alternatiewe waterbronne te verseker. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê grondwater […]
# Die Johannesburgse Ontwikkelingsagentskap het Lorenzo Nassimbeni as die wenner van die Joburg stadsbiblioteek se Openbare Kunskompetisie aangewys. Nassimbeni, ‘n Suid-Afrikaanse argitek, konseptuele kunstenaar en opvoeder, se werk verken idees deur tekeninge wat hy as die hooftaal van ontwerpdenke beskou. Die Stad Johannesburg se woordvoerder, Virgil James, sê Nassimbeni se ingrypings fokus op maatskaplike impak […]
# The George Municipality in the Western Cape says it is urgently addressing the water quality concerns in Haarlem and Proteaville. There are odour issues in the water supply in Haarlem, while there is brown discolouration in the water in the Proteaville area. The municipality’s spokesperson, Ntobeko Mangqwengqwe, says these issues are due to recent […]