# US president, Donald Trump and first lady Melania arrived at Windsor Castle on board Marine One. They were met by the Prince and Princess of Wales for their second state visit to the UK. They then joined the King and Queen for a carriage procession through Windsor estate, before a fly-past and tonight’s state […]
# Die Nasionale Vergadering het Moipone Malefane en Natalie Skeepers aanbeveel om in die raad van die media-ontwikkeling en -diversiteitsagentskap te dien. Malefane is ‘n bekroonde joernalis en die stigter van Vutivi Business News, terwyl Skeepers die kundigheid het in sakebestuur en finansiële kwessies. Die aanstellings volg ná vakatures weens ‘n bedanking en ‘n termyn […]
# Die Israelse Weermag sê hy het ‘n nuwe tydelike roete geopen vir mense om uit Gaza-stad te vlug, terwyl hy voortgaan met ‘n grootskaalse grondaanval om Hamas te vernietig. Die Weermag het gister voor dagbreek ‘n reuse-bombardement op Gaza-stad begin en soldate dieper in die strook se grootste stedelike gebied ingestuur. Dit kom te […]
# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het die Madlanga-kommissie van Ondersoek meegedeel dat die strafregstelsel heeltemal kan verbrokkel as korrupsie en politieke inmenging nie aangespreek word nie. Mkhwanazi, wat eerste getuig, sê sy mediakonferensie van 6 Julie het die gesamentlike bekommernisse van polisiebeamptes oor sabotasie en wanpraktyke binne die stelsel weerspieël. Hy het ook […]
# Soccer: Ghana and Villarreal midfielder Thomas Partey pleaded not guilty to raping two women and sexually assaulting a third. The 32-year-old former Arsenal player is accused of five counts of rape as well as one charge of sexual assault. Partey was granted bail and will stand trial at Southwark Crown Court in November 2026. […]
# The Israeli military says it is opening a temporary new route to allow people to flee Gaza City, as it pressed a major ground assault aimed at crushing Hamas. The army unleashed a massive bombardment of Gaza City before dawn on Tuesday and pushed its troops deeper into the Gaza Strip’s largest urban hub. […]
# Suid-Afrika sê hy sal plegtig boekhou van die bevindings van die Verenigde Nasies se onafhanklike internasionale kommissie van ondersoek na die besette Palestynse gebied, insluitend Oos-Jerusalem, en Israel. Die woordvoerder van die Departement Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Chrispin Phiri, sê die kommissie se verslag kom tot die gevolgtrekking dat Israelse owerhede en veiligheidsmagte voortgaan […]
# National Treasury acting chief data analytics officer, Ayanda Hlatshwayo, has told Parliament they are using a methodology linking biometric and photo data with the Home Affairs Department to flag officials without valid ID numbers. Hlatshwayo says the system cross-references anomalies in salary and administrative datasets, including bank accounts. She confirmed that preliminary checks are […]
# Die People’s Movement for Change sê president Cyril Ramaphosa se bewering dat die ANC kan leer by munispaliteite wat deur die DA bestuur word, is ‘n belediging vir die inwoners van die Wes-Kaap. Die woordvoerder van die beweging, Zandré Allen, sê as Ramaphosa sy land ken, sal hy weet families in Khayamandi leef steeds in […]