# Rugby: Ierland het aangekondig dat die unie se vier provinsies vanaf Augustus volgende jaar 40-persent tot nasionale spelers se kontrakte sal moet bydra. Op die oomblik is dit 30-persent. Dit sal die grootste uitwerking op Leinster hê, wat die meeste nasionaal gekontrakteerde spelers het. Die Ierse Rugbyvoetbalunie sê die fondse wat deur die verhoging […]
# Rugby: Ireland has announced the union’s four provinces will have to contribute 40-percent to national players’ contracts from August next year in comparison to 30-percent at the moment. This will have the biggest effect on Leinster, which has the most nationally contracted players. The Irish Rugby Football Union says the funds generated by the […]
# Die Internasionale Energie-agentskap sê wêreldwye olie-aanvraag sal vanjaar laer wees as wat voorspel is, aangesien toenemende handelspanning ekonomiese vooruitsigte onder druk plaas. Amerika se invoere van olie, gas en geraffineerde produkte is wel van tariewe vrygestel, maar ander heffings het vrese oor inflasie en resessie veroorsaak en ruoliepryse na die laagste vlak in vier […]
# The International Energy Agency says global oil demand will be lower than previously forecast this year as rising trade tensions weigh on the economic outlook. While US imports of oil, gas and refined products have been exempted from President Donald Trump’s tariffs, his other levies have raised fears of inflation and recession, pushing crude […]
# Die ACDP het sy parlementslid, Steve Swart, se onlangse reis na Israel verdedig en dit as ’n regmatige feitesending beskryf, wat deur die party goedgekeur is. Die ACDP het die kritiek van die ANC en die GOOD-party verwerp en die reg beaam van Christelike gelowiges om die Heilige Land te besoek. Partyleier Kenneth Meshoe […]
# Noordwes se Gesondheidsdepartement sê hy het nie ‘n ander keuse as om armlastige begrafnisse te hou vir die onopgeëiste liggame van mynwerkers van Stilfontein nie. Woordvoerder Tshegogatso Mothibedi het aan die SABC gesê slegs 12 van die 78 liggame wat uit Skag 11 gehaal is, is uitgeken deur familielede. Hy het ook bevestig DNS-monsters […]
# The North West Health Department says it will have no choice but to hold pauper burials for unclaimed bodies of Stilfontein illegal miners. The department’s spokesperson, Tshegofatso Mothibedi, told SABC News that only 12 of the 78 bodies recovered from Shaft 11 in Stilfontein have been positively identified by families. He also confirmed that […]
# Die studenteligaam Sasco wil hê alle akademiese bedrywighede moet opgeskort word by die Walter Sisulu Universiteit se Mthatha-kampus in die Oos-Kaap. Dit volg nadat ‘n koshuisbestuurder na bewering ‘n student doodgeskiet en drie ander beseer het. Die skietery het gevolg ná betogings oor veiligheid en swak lewensomstandighede. Thuto Mashile van die organisasie eis die […]
# The South African Students Congress wants all academic activities at Walter Sisulu University’s Mthatha campus in the Eastern Cape suspended after a student was allegedly shot and killed by a residence manager. Three other students were injured. The shooting followed protests over safety and poor living conditions. The organisation’s Thuto Mashile demands the arrest […]