# Die DA in Gauteng sê premier Panyaza Lesufi laat sy ydelheidsprojek, die Nasi Ispani-program, herleef met ‘n verbintenis om 40 000 werksgeleenthede te skep. Refiloe Nt’sekhe van die party sê dit het plaasgevind ten spyte van die DA se waarskuwing dat die program ‘n gebrekkige politieke foefie is wat nie genoeg befondsing het nie. […]
# The DA in Gauteng says premier Panyaza Lesufi is reviving his vanity project, the Nasi Ispani Programme with a commitment to creating 40-thousand jobs. The party’s Refiloe Nt’sekhe says this happened despite the DA warning that this programme is a flawed political gimmick, lacking sufficient funding. She says the hopes of residents employed under the Nasi Ispani […]
# Die minister van Beplanning, Monitering en Evaluering, Maropene Ramokgopa, sê onwettige finansiële geldvloei bly ‘n kritieke uitdaging vir baie lande, veral op die Afrika-kontinent. Ramokgopa het die Derde G20-ontwikkelingswerkgroepvergadering in KwaZulu-Natal toegespreek. Sy sê volgens die Afrika-Eenheid Ekonomiese Kommissie vir Afrika oor onwettige finansiële vloei, verloor die Afrika-vasteland na raming jaarliks 1,5-triljoen-rand as gevolg […]
# Planning, Monitoring and Evaluation minister, Maropene Ramokgopa says the issue of illicit financial flows remains a critical challenge for many countries, especially on the African continent. Ramokgopa was addressing the 3rd G20 Development Working Group Meeting in KwaZulu-Natal. She says according to the African Union Economic Commission for Africa’s high-level panel on the illicit […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hulle is uiters bekommerd oor ernstige en voortdurende probleme by die Gautengse Departement van Gesondheid wat op sistemiese ineenstorting dui. Claude Naiker van die vakbond sê werknemers, veral in nood- mediese dienste en forensiese patologiedienste, werk gereeld meer as 160 uur per maand sonder om oortydbetaling te ontvang. Hy […]
# The Public Servants Association says it is extremely concerned about serious and ongoing issues at the Gauteng Department of Health, signalling a systemic collapse. The association’s Claude Naiker says employees, particularly in emergency medical services and forensic pathology services, are regularly working over 160 hours per month without receiving overtime payment. He says specialist doctors in […]
# Die DA sê dis tyd vir die regering om vertroue te herbou, integriteit te herstel en werklike aanspreeklikheid van die Departement van Verdediging te vereis. President Cyril Ramaphosa het die Spesiale Ondersoekeenheid gemagtig om ondersoek in te stel na ernstige bewerings van korrupsie en wanbestuur in die departement. Chris Hattingh van die DA sê […]
# The DA says it’s time for government to rebuild trust, restore integrity, and bring real accountability to the Department of Defence. President Cyril Ramaphosa authorised the Special Investigating Unit to probe into the serious allegations of corruption and mismanagement in the department. The DA’s Chris Hattingh says despite multiple oversight reports from Parliament, there’s […]
# Die Stad Tshwane sal vandag die krag by ‘n Hatfield mini-substasie afskakel vir kritieke herstelwerk. Die woordvoerder, Lindela Mashigo, sê tegnici sal ‘n uitgebrande skakelkomponent vervang. Gebiede wat geraak word sluit in Burnett-, Duncan-, Grosvenor- en Parkstraat, plus die Landbounavorsingsraad en die Iparioli-sakepark. Hy versoek inwoners om alle kragpunte tydens die onderbreking as lewendig […]