# Limpopo police have been deployed to monitor a planned protest by the anti-immigration civic group March and March Movement today. Police spokesperson, Malesela Ledwaba, says last week six shops belonging to foreign nationals were looted in Matikiring Informal Settlement, with total damages and stolen goods estimated at 394-thousand-rand. Three suspects were arrested. Ledwaba says […]
# The ANC Provincial Task Team in the Eastern Cape has suspended three members who successfully launched a legal challenge preventing the party’s provincial conference from going ahead in March. The three are Lwazi Rotya, Sinethemba Mpande, and Nompumelelo Mzothwa. The provincial task team has accused the trio of misconduct and bringing the party into […]
# Altesaam 330 verdagtes is die naweek tydens ʼn multidissiplinêre operasie in Pretoria-Wes en Pretoria-Sentraal vasgetrek. Hulle is aangekeer vir misdade soos moord, poging tot moord, verkragting en gewapende roof. Polisiewoordvoerder Johan van Dyk sê 60 onwettige immigrante is ook aangekeer en aan die Departement van Binnelandse Sake oorhandig om verwerk en gedeporteer te word:
# Die burgerlike teen-immigrasiegroep March and March het aspekte van president Cyril Ramaphosa se toespraak oor onwettige immigrasie verwelkom, maar sê die regering se voorgestelde maatreëls ignoreer die omvang van die krisis. Ramaphosa sê die regering sal sy migrasiestrategieë verbeter en toeslaan op mense wat die land onwettig binnekom. March and March se leier, Jacinta […]
# Die vakverbond SAFTU vra die onmiddellike inhegtenisneming en vervolging van almal wat verantwoordelik is vir dade van intimidasie, aanranding, afpersing, gepeupelreg en geweld teen buitelandse burgers. President Cyril Ramaphosa het gister in sy toespraak beklemtoon geen persoon buiten gemagtigde regeringsamptenare mag bewys van burgerskap van mense eis nie. SAFTU-woordvoerder Asive Dyani sê ‘n versuim […]
# Die DA doen ʼn beroep op die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, om dringend in te gryp by ernstige logistieke en voorsieningsprobleme wat die beskikbaarheid van verkragting-toetsstelle by polisiekantore raak. Die party het onlangs talle oorsigbesoeke gebring aan polisiekantore reg oor die land en bevind dat verkragting-toetsstelle nie geredelik beskikbaar is nie. Lisa […]
# Die regering is bekommerd oor die onlangse opmerkings deur die ontleder, doktor Charles Sinkala. Sikala het tydens ‘n onderhoud met SABC bespiegel Artikel 89 van die Grondwet het bygedra tot die agteruitgang van staatsondernemings. Die adjunk-regeringswoordvoerder, William Baloyi, sê Artikel 89 van die Grondwet maak spesifiek voorsiening vir die verwydering van die president deur […]
# A multidisciplinary operation in Pretoria-West and Pretoria-Central resulted in the arrest of 330 suspects over the weekend. They were apprehended for various criminal offences, including murder, attempted murder, rape and armed robbery. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 60 undocumented immigrants were also detained and processed by the Department of Home Affairs for verification […]
# ʼn Aardbewing van 7,8 het die Mindanao-streek in die suide van die Filippyne vanoggend getref. Minstens 15 mense is dood en 129 beseer. Sowat 138 naskokke is aangeteken. Die aardbewing het gelei tot tsunami-waarskuwings in dié land, Indonesië en Japan. Owerhede sê noodpersoneel fynkam die puin van ingestorte geboue en waarsku die sterftesyfer kan […]