# Drie eiendomme wat aan die Gupta-familie behoort, insluitend die omstrede Saxonwold-kompleks in Johannesburg, word volgende maand opgeveil. Die eiendomme is van ‘n Gupta-maatskappy wat onder sakeredding is, Confident Concept. Bieërs sal groot deposito’s van tussen 250-duisend-rand en 500-duisend-rand moet betaal. Dit volg nadat die Nasionale Vervolgingsgesag aangedui het hy sal nog ʼn aansoek indien […]
# The City of Johannesburg says it is taking decisive action to enhance public access to essential building plans and town planning records. This follows the closure of the Metro Centre due to structural defects identified in a technical report. Spokesperson Nthatisi Modingoane says the metro is working with National Treasury to appoint a transactional advisor […]
# Die Tshwane polisie sê hy sal voortgaan met hoë-effek misdaadbestrydingsoperasies in die metro onder die vaandel van Operasie Shanela. ‘n Multi-dissiplinêre operasie wat gister in Sinoville en Villieria uitgevoer is, het gelei tot die arrestasie van 261 verdagtes vir verskeie misdade. Die polisie se woordvoerder, Johan van Dyk, sê 63 ongedokumenteerde buitelanders is ook […]
# The City of Cape Town says streetlight maintenance is a daily priority across the metro. In May alone, more than ten-thousand faulty streetlights were repaired in areas including Kensington, Mitchells Plain and Lavender Hill. The metro manages more than 245-thousand streetlights. Mayoral committee member for Energy, Xanthea Limberg, says this intensified effort aims to […]
# Die burgerregte-organisasie, Soil of Africa, besoek vandag die Lesedi Secondary School in Bronkhorstspruit, Pretoria-Oos. Dit volg nadat ʼn graad 11-seun met ʼn mes doodgesteek is. Lethabo Matula is volgens berigte Dinsdagmiddag deur ʼn graad 12-leerder buite die skool doodgesteek. Hy is met sy aankoms by die hospitaal dood verklaar. Die organisasie se voorsitter, Bongani […]
# Three properties belonging to the Gupta family, including the infamous Saxonwold compound in Johannesburg, are set to go under the hammer next month. The properties were under a Gupta-owned company in business rescue, Confident Concept. Bidders are required to pay hefty deposits of 250-thousand- to 500-thousand-rand. The National Prosecuting Authority has stated it will […]
# Suid-Afrika se ikoniese protea, insluitend die Koningsprotea, is besig om weens klimaatsverandering te verskuif. Byna 200 variëteite floreer nou ver van hul natuurlike Kaapse habitat waar baie uitsterwing in die gesig staar. Kenners sê stygende temperature, verlies aan habitat en veranderende brandsiklusse bedreig hierdie endemiese blomme. Deur vernuwing kweek sommige boere proteas met minimum […]
# Die Vuma Schools-koderingsklub in samewerking met GirlCode, oorbrug Suid-Afrika se digitale gaping deur leerders in minder bevoorregte skole in Johannesburg te leer hoe om te kodeer. Die program van tien weke bied aan twee-duisend leerders die basis van koderingstegnologie soos Scratch, HTML en CSS. Die klub sê hy bemagtig leerders om werklike probleme in […]
# Een van die wêreld se beste sokkerspelers, Lionel Messi, het saam met die Turkse kunstenaar Refik Anadol gewerk om ‘n kunsmatige intelligensie-gedrewe kunswerk te skep. Die unieke digitale kunswerk getiteld “A Goal in Life” is ‘n uitbeelding van die Argentyn se betekenisvolste doele in sy loopbaan van 20-jaar, insluitend die ikoniese kopskoot in 2009 […]