# Colombië en Usbekistan het amptelik aangesluit by die Nuwe Ontwikkelingsbank, ook bekend as die BRICS-bank, wat gelei word deur Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China. Colombië se minister van Buitelandse Sake, Laura Sarabia, het die land se lidmaatskap bevestig ná president Gustavo Petro se besoek aan China. Usbekistan se goedkeuring versterk sy wêreldwye finansiële […]
# Die Verenging van Staatsamptenare sê hy bly verbonde daaraan om die regte van sy lede te verdedig en sal beslissend optree teen enige werkgewer wat nie die wet nakom nie. Claude Naiker van die vakbond het hierdie uitspraak gemaak nadat die Departement van Gesondheid van die Oos-Kaap nie voldoen het aan bindende arbitrasietoekennings wat […]
# Die DA in Mangaung dring aan op antwoorde van burgemeester, Gregory Nthatisi, en munisipale bestuurder, Sello More, oor die verslegtende slaggatkrisis. Jan-Hendrik Cronjé van die party sê ten spyte van begrotings en verslae, bly die paaie gevaarlik. Cronje sê inwoners en besighede befonds nou self die herstelwerk, wat die ineenstorting van dienslewering beklemtoon. Hy […]
# Political analyst Michael Atkins says while more public funding requires stronger regulation, private donations often weaken internal party democracy. Giving an overview of the Electoral Commission’s political party funding symposium in Durban, KwaZulu-Natal this week, Atkins said parties in local government should also receive public funding, as they are currently excluded. He called for […]
# European powers hope to offer a diplomatic solution to end the Iran-Israel war at talks in Geneva with Iran’s foreign minister Abbas Araghchi. It comes as US president Donald Trump mulls the prospect of entering a war now in its second week. French president Emmanuel Macron says his Foreign minister, Jean-Noel Barrot will meet […]
# Soccer: German giants, Borussia Dortmund, have signed 18-year old Jobe Bellingham from Sunderland for 632-million-rand ahead of their 2025 FIFA Club World Cup clash with Mamelodi Sundowns in Cincinnati tomorrow. Dortmund fast-tracked the deal so Bellingham could join in time for the tournament. He follows in the footsteps of his brother, Jude Bellingham. Dortmund […]
# Pro-Palestinian activists broke into the United Kingdom’s largest air force base in southeast England and vandalised two planes in an act condemned by Prime Minister Keir Starmer as “disgraceful”. In the video posted on X, the activists appear to spray a plane with red paint while roaming the base on scooters. The group has […]
# Hoofregter Mandisa Maya het Suid-Afrikaners versoek om hulle te verbind tot die handhawing van die Grondwet en om die onafhanklikheid van die regbank te beskerm. Maya het tydens die Konstitusionele Hof se 30ste herdenking in Braamfontein, Johannesburg, gesê die hof, wat in 1995 deur wyle president Nelson Mandela gestig is, beskerm steeds die regte […]
# Sokker: Liverpool se ster-speler, Mo Salah, is een van ses spelers wat benoem is vir die Beroepsokker-vereniging se manspeler van die jaar-toekenning. Die 33-jarige het die vorige seisoen ‘n sleutelrol gespeel in Liverpool se Premierliga-titeloorwinning met 29 doele en 18 bydraes tot doele. Die Egiptiese ster is reeds bekroon as die Sokkerskrywers-vereniging se speler […]