# Waveski: Cape Town’s rising waveski champion Jethro Keys is heading to France for a three-month training programme under world champion Pablo Arrouays. Discovered at a Big Bay beginners’ clinic three years ago, Keys now holds national colours and placed fourth at the World Waveski Titles. He will train in Lacanau, and will be learning […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank waarsku toenemende geopolitieke spanning en wêreldwye beleidsonsekerheid hou groot gevaar in vir die land se finansiële sektor. Die bank sê in sy Finansiële Bestendigheidsverslag handelsgeskille en konflik soos dié tussen Israel en Iran plaas druk op die olieprys en maak beleggers versigtig. Volgens die verslag verhoog dit die risiko van kapitale […]
# Motorsport: Williams se Formule Een-spanhoof, James Vowles, het ‘n nuwe langtermynkontrak gesluit. Die 45-jarige Brit het in 2023 by Williams aangesluit na hy voorheen Mercedes se hoof van wedrenstrategie was. Vowles is verantwoordelik vir die span se vinnige opgang. Williams is nou vyfde in die vervaardigerskampioenskap met 55 punte na tien wedrenne – meer […]
# Cosatu sê hy verwerp met uiterste veragting die aanval van die uitvoerende hoof van Business Leadership South Africa, Busisiwe Mavuso, op Transnet se werknemers. Mavuso het Transnet se besluit gekritiseer om ‘n verhoging van ses-persent aan werkers toe te staan vir die volgende drie jaar en sê die ooreenkoms neem nie die land se […]
# Mogale City se burgemeester, Lucky Sele, sê die munisipaliteit maak vordering in sy stryd teen diefstal en beskadiging van noodsaaklike waterinfrastruktuur. Hy het planne aangekondig om 17 rioolpompstasies op te knap om voortslepende waterbesoedeling te bekamp. Sele sê die opgradering is ʼn teken van toewyding aan die herstel van noodsaaklike dienste en die verbetering […]
# Nege van die Wes-Kaap se 12 vissershawens het opgegradeerde, hoogs sigbare uithangborde ontvang as deel van ʼn opknappingspoging gelei deur die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George. Die projek is deel van die “Visvang vir Vryheid”-toer wat waardigheid wil herstel en plaaslike ekonomieë bevorder deur hawe-identiteit en funksionering te verbeter. Hawens […]
# Cape Town has been ranked 16th among the Most LGBTQ+ Friendly Cities in the World for 2025 by Big 7 Travel. The ranking, based on traveler surveys, social media data, and editorial reviews, highlights the metro’s inclusive spirit and vibrant queer culture. Celebrated for events like Cape Town Pride and the Mother City Queer […]
# The South African Reserve Bank has warned that rising geopolitical tensions and global policy uncertainty pose major risks to the country’s financial sector. In its Financial Stability Review, the bank states that trade disputes and conflicts like the Israeli-Iranian crisis are driving up oil prices and investor caution. The review indicates this increases the […]
# Die Wes-Kaapse regering het fase 2 van die reisbewysprogram vir werkaansoekers van stapel gestuur. Dit is daarop gemik om die koste van vervoer uit die weg te ruim, wat die grootste hindernis vir werklose inwoners is. Die Departement Beweeglikheid se woordvoerder, Muneera Allie, sê meer as drie-duisend-700 werklose inwoners het hulle by meer as […]