# Die vakverbond Cosatu vra vir ‘n G20 Raamwerk vir Kritieke Minerale wat gelykheid, volhoubaarheid en menseregte bevorder terwyl Suid-Afrika die G20-besprekings oor inklusiewe groei en groen industrialisering aanbied. Zanele Sabela van Cosatu vra plaaslike waardekettings, die skep van ordentlike mynbou, en versterkte bestuur, wat mynwerkers en gemeenskappe bevoordeel. Sy vra ook die toepassing van […]
# The Congress of South African Trade Unions is calling for a G20 Critical Minerals Framework that promotes equity, sustainability, and human rights as South Africa hosts G20 talks on inclusive growth and green industrialisation. COSATU’s Zanele Sabela calls for value chains localised, decent mining jobs created, and governance strengthened stating that mining must benefit […]
# Australië gaan reëls ophef wat alle seksueel-aktiewe gay en biseksuele mans verbied om bloed en plasma te skenk. Die reëls is oorspronklik ingestel om die gevaar van bloedskenkings vanaf groepe met ‘n hoër MIV-blootstellingskans te verminder. Australië sal dan die eerste land wees om alle beperkings weens seksuele bedrywighede op plasmaskenking te verwyder. Mense […]
# Rules that banned all sexually active gay and bisexual men from donating blood and plasma are being lifted in Australia. The rules were originally introduced to decrease the risk of blood donations from groups with a higher chance of HIV exposure. Australia will also become the first country to remove all sexual activity-based restrictions […]
# Die burgerlike organisasie Soil of Africa eis die onmiddellike ontplooiing van misdaadbeamptes in Gauteng om daaglikse deursoekings by township-skole uit te voer, nadat ‘n graad elf-leerder by die Lesedi Secondary School in Lethabong, oos van Pretoria met ‘n mes doodgesteek is. Hulle beweer bendegeweld neem toe weens ‘n gebrek aan sport- en vaardigheidsontwikkelingsprogramme. Die […]
# Atletiek: Die minister van Sport, Gayton McKenzie, vra ‘n ondersoek na die president van Atletiek SA, James Moloi, se beweerde onreëlmatige gebruik van ‘n kredietkaart. Dit volg nadat ASA moeilike vrae moes hanteer in die parlementêre portefeuljekomitee oor Sport oor Moloi se transaksies by drinkplekke, shisanyamas en drankwinkels. McKenzie het die beweerde misbruik veroordeel […]
# Die polisie in Kwanobuhle in die Oos-Kaap het ‘n dubbele moordondersoek van stapel gestuur nadat twee verbrande vroulike liggame vanoggend in Khayelitsha ontdek is. Polisiewoordvoerder André Beetge sê die liggame is tussen die bosse naby Vierdelaan in Khayelitsha gevind en vroeë ondersoeke dui aan die slagoffers was tussen 17- en 19-jaar-oud:
# ‘n Reeks kragtige ontploffings is in dele van die Iranse hoofstad, Teheran, gehoor op die sesde dag van die konflik met die aartsvyand, Israel. Ten minste vyf rookwolke kon in die ooste en suidooste van die stad gesien word. Die Israelse Lugmag het bevestig hy tref tans militêre teikens wat aan die Iranse regime […]
# Metrorail in die Wes-Kaap sê ‘n ondersoek is aan die gang na vanoggend se botsing tussen ‘n voertuig en ‘n trein op ‘n spooroorgang in Philippi, Kaapstad. Die bestuurder het na bewering waarskuwingseine geïgnoreer van Trein 9904 wat na Nyanga op pad was. Dienste op die Sentrale Lyn is vir ‘n rukkie ontwrig, maar […]