# Eskom se uitvoerende hoof, Dan Marokane, sê hulle wil skoner opwekking by die steenkoolmengsel integreer en sy algehele vrystelling met 40-persent verminder. Die kragverskaffer het tans by ses steenkoolkragstasies projekte van vyf gigawatt aan die gang wat in verskillende ontwikkelingstadiums is. Dit sluit die Komati-kragstasie in Mpumalanga in waar 122-megawatt fotovoltaïese sonkrag en 150-megawatt […]
# Die Stad Tshwane sê hulle het die diens en opgradering van brandbestrydingstoerusting in verskeie munisipale fasiliteite afgehandel, met ‘n spesifieke fokus op sentrums vir vroeë kinderontwikkeling in streke 3 en 6. Dit vorm deel van die metro se jaarlikse brandveiligheidsprogram. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die versterking van beroepsgesondheid- […]
# The DA in Gauteng says Health MEC, Nomantu Nkomo-Ralehoko, has ordered a review of excessive hospital security following the party’s exposure of ballooning costs. Total security costs have soared from 655-million-rand in 2022 to 2.54-billion-rand this year. The DA’s Jack Bloom says, for example, the Tara Mental Hospital’s new security contract includes 46 guards, […]
# Pikitup waarsku inwoners van Johannesburg oor ‘n bedrieglike werksadvertensie wat tans op sosiale mediaplatforms en verskeie aanlyn werkswebwerwe sirkuleer. Die advertensie beweer valslik dat Pikitup algemene werkers aanstel, en spesifiseer aansoekvereistes en ‘n sluitingsdatum van Woensdag 25 Junie. Pikitup se woordvoerder, Muzi Mkhwanazi, sê die vals advertensie lyk na ‘n gewysigde weergawe van ‘n […]
# Die Verenigde Nasies se Kinderfonds sê klimaatsverandering is nie meer ‘n vae bedreiging vir kinders in Nepal en die Maledives in die toekoms nie, maar dis ‘n werklikheid. Grondstortings wat bergdorpies verswelg, huise en plase wat wegspoel, en stygende seevlakke wat oor eilandkuslyne stroom en dreig om hele gemeenskappe in te sluk is ‘n […]
# Die Stad Tshwane bevestig die plasing van 52 nuwe jong leerling-bouinspekteurs in die Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning se boubeheerafdeling. Dis deel van ʼn werkgebaseerde leerprogram van 12 maande tussen die metro en die Universiteit van Johannesburg. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die jong gegradueerdes sal waardevolle […]
# Nominations for the 2025 Best of Merafong Awards are open to the public. The event seeks to honour local businesses that deliver outstanding service across Gauteng’s Carletonville, Fochville and surrounding areas. Organisers say the awards aim to spotlight businesses that go above and beyond, encouraging others to raise their standards. Last year’s ceremony was […]
# A landmark case to free elephants from Johannesburg Zoo has gained international support. At the heart of the case is the claim that keeping elephants in the zoo violates the Constitution, particularly the environmental rights provision. Legal scholars from Harvard Law School in the US have joined the case as friends of the court. They […]
# Qatar Airways has been named the world’s best airline for a record ninth time at the Skytrax World Airline Awards. The awards are known as the Oscars of the aviation world. Qatar was also named best airline in the Middle East, world’s best business class, and best business class airline lounge. Singapore Airlines, a […]