# The Public Servants Association has condemned the proposed establishment of the South African State Digital Infrastructure Company. The state-owned entity is aimed at consolidating fibre networks from Sentech, Broadband Infraco, Transnet, Eskom and others. PSA’s spokesperson, Claude Naiker, says a new entity will place an additional financial strain on taxpayers already burdened by poor […]
# Cosatu says it is underwhelmed by the Free Market Foundation’s latest tirade opposing any attempts by government and society to transform and deracialise the economy, including through Broad-Based Black Economic Empowerment. A new study by the foundation and the Solidarity Research Institute reveals that B-BBEE policies are costing the country’s economy up to 290-billion-rand per […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is uiters bekommerd oor die gevolge van erge oorstromings in die Oos-Kaap. Die dodetal het tot meer as 70 gestyg terwyl sowat tien-duisend mense ontheem is. Een-en-sestig van die sterftes was in Mthatha en omliggende gebiede. Die vakbond se woordvoerder, Claude Naiker, sê die ramp beklemtoon die dringende […]
# The National Energy Regulator of South Africa says since the introduction of its registration of electricity generation facilities in 2018, it has successfully registered a total of one-thousand-971 generation facilities. This is a combined capacity of 12-thousand-737 megawatts. Nersa’s spokesperson, Charles Hlebela, says in the fourth quarter of the 2024/2025 financial year, 160 new […]
# Die DA het die terugkeer van die eerste groep soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat in die Demokratiese Republiek die Kongo ontplooi was, verwelkom. Die soldate was sedert Desember 2023 in Goma gestasioneer vir ʼn vredespoging te midde van spanning tussen DRK-magte en M23-rebelle. Chris Hattingh van die DA sê die Departement van […]
# EFF-leier Julius Malema het amptelik aan president Cyril Ramaphosa geskryf en gevra dat ʼn kommissie van ondersoek aangestel word om die Nasionale Vervolgingsgesag te ondersoek. Dit volg nadat die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi, beweer het die NVG is deur korrupte aanklaers geïnfiltreer. Malema sê die voorgestelde kommissie se mandaat moenie beperk […]
# Gholf: Die Amerikaner JJ Spaun het vier voëltjies aangeteken vir sy telling van vier onder 66 en loop na die eerste dag met een hou voor in die Amerikaanse Ope by die Oakmont-buiteklub in Pennsilvanië. Die 34-jarige speler se naaste teenstander is Thriston Lawrence van Suid-Afrika wat een hou agter hom is nadat hy […]
# Amerika se minister van Vervoer, Sean Duffy, sê die Federale Lugvaartadministrasie werk nou saam met die Nasionale Vervoer-veiligheidsraad om Indiese owerhede by te staan met die ondersoek na die Air India-vliegongeluk. Altesaam 241 van die 242 mense aan boord is dood toe dit net na opstyging by ʼn lughawe in Ahmedabad, Indië, neergestort het. […]
# The Israeli Defence Force has confirmed that it carried out strikes on nuclear sites in Iran in the early hours of this morning, as part of Operation Rising Lion. The strike targeted Iran’s nuclear facilities and ballistic missile centres. According to reports, Iran’s Islamic Revolutionary Guard commander-in-chief, Hossein Salami, was killed in the attacks. A […]