# Die Kantoor van die Direkteur van Openbare Vervolgings sê hy gaan voort met aanklagte teen Bafana Mahungela, wat beskuldig word van die moord op die Delta Park-onderwyser Kirsten Kluyts. Die 22-jarige word ook aangekla van ontvoering, roof en ‘n poging tot die verkragting van Kluyts. Die verdediging het aangevoer daar is onvoldoende bewyse, maar […]
# The Office of the Director of Public Prosecutions says it will not withdraw charges against Bafana Mahungela, accused of the murder of Delta Park teacher Kirsten Kluyts. The 22-year-old is also charged with kidnapping, robbery, and the attempted rape of Kluyts. The defence argued insufficient evidence, but the State says it is ready for […]
# Die Suid-Afrikaanse regering het sy opregte meegevoel uitgespreek teenoor Indië na die vliegongeluk van Air India se Vlug AI171 kort na dit opgestyg het vanaf Ahmedabad. Die vlug was onderweg na Londen met 242 passasiers van verskeie nasionaliteite aan boord toe dit in ‘n hostel vir dokters vasgevlieg het. Die woordvoerder van die Departement […]
# The South African government has expressed heartfelt condolences to India following the tragic crash of Air India Flight AI171 shortly after take-off from Ahmedabad. The flight, en route to London, was carrying 242 passengers of various nationalities when it crashed into a doctors’ hostel. The cause remains unknown. Department of International Relations and Cooperation’s […]
# Die Kabinet sê hy het vinnig opgetree teen ‘n nuwe uitbreking van bek-en-klouseer, met inperkingsmaatreëls wat reeds in plek is. Die Departement van Landbou het meer as 900-duisend dosisse entstof bestel, met die eerste besending wat binnekort verwag word. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê plase wat geraak is in Gauteng, Mpumalanga […]
# Cabinet says it has responded swiftly to a new outbreak of foot-and-mouth disease, with containment measures now in place. The Department of Agriculture has ordered over 900-thousand vaccine doses, with the first batch expected soon. Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni says affected farms in Gauteng, Mpumalanga and KwaZulu-Natal are under quarantine, and livestock […]
# Wetenskaplikes het ‘n nuwe dinosourus-spesie ontdek wat volgens hulle die evolusionêre geskiedenis van tirannosourusse ‘herskryf’. Die twee 86-miljoen-jarige skelette in die versameling van ’n Mongoolse museum is nou die naaste bekende voorouer van alle tirannosourusse, die groep wat die ikoniese T Rex insluit. Die spesie word Khankhuuluu Mongoliensis genoem, wat die Draakprins van Mongolië […]
# Scientists have discovered a new species of dinosaur that they say “rewrites” the evolutionary history of tyrannosaurs. The two 86-million-year-old skeletons in the collection of a Mongolian museum is now the closest known ancestor of all tyrannosaurs, the group of predators that includes the iconic T Rex. It is named Khankhuuluu Mongoliensis, meaning Dragon […]
# Action Society sê daar is verlede jaar meer as 26-duisend moorde in Suid-Afrika gepleeg, wat meer is as die dodetal in in die Gaza-konflik. Die organisasie het die ‘Dekade van Verval’-veldtog bekendgestel om die stygende misdaad en die regering se mislukking om burgers te beskerm, te beklemtoon. Juanita du Preez van Action Society doen […]