# The Health Department, together with the World Health Organisation, are calling on South Africans to support children and families impacted by childhood cancer. September is International Childhood Cancer Awareness Month. Around 80-percent of all child cancer cases globally occur in low and middle-income countries, yet fewer than a third of children are diagnosed in these countries. […]
# Die DA se Studente-organisasie is sterk gekant teen die voorgestelde wysigings aan die Nasionale Kredietwet, wat opvoedkundige instellings sal bemagtig om studenteskuld by kredietburo’s aan te meld. Die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging hou vol dit is gemik op die versterking van die manier waarop kredietverskaffers, kredietburo’s en verbruikers met mekaar sake doen. […]
# As countries are preparing to update their national climate pledges, experts are urging them to include concrete targets to end deforestation and restore forests. According to the United Nations Environment Programme, every year, humanity clears ten-million hectares of forests, an area equivalent to the size of Portugal. Tropical areas alone release more than 5.6-billion […]
# Athletics: American Olympic shot put silver medallist, Raven Saunders, has accepted a 30-month suspension from the US Anti-Doping Agency for accruing three whereabouts failures within 12 months. The 29-year-old had failures in April, May and December last year. Saunders’s 30-month period of ineligibility began on December 26, 2024, the date of her third failure. […]
# Cricket: Sophie Devine will lead New Zealand in the Women’s one-day World Cup in India and Sri Lanka, which will be her fifth appearance. The White Ferns have included six players in their squad who will feature at their first 50-over World Cup and four who will appear at their first senior International Cricket […]
# Die Universiteit van die Vrystaat het die Good Money Habits-toepassing bekendgestel om ondernemings in die informele sektor en townships te ondersteun. Dit is deel van ʼn navorsingsprojek van die Sentrum vir Ontwikkelings-ondersteuning wat doeltreffende maniere ondersoek om informele ondernemings te ondersteun. Dit bied 15 kort video’s aan oor praktiese, dag-tot-dag finansiële bestuur vir township- […]
# AfriForum dring aan dat die Ouditeur-generaal en die Spesiale Ondersoekeenheid hul ondersoek na waterrade uitbrei sodat al sewe die land se waterrade ingesluit word. Dit volg na onlangse onthullings dat senior raadslede miljoene rand aan raadsfooie in hul sak steek − in sommige gevalle tot 100-duisend-rand per vergadering. Lambert de Klerk van AfriForum sê […]
# Die UnLearning-kinderstigting bied vanaand ʼn kersligseremonie aan op die Nelson Mandela-brug in Johannesburg ter herdenking van Wêreld-selfdoodvoorkomingsdag. Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie is selfdood ʼn groot openbare gesondheids-probleem wat elke jaar meer as 720-duisend lewens eis. Die stigting se voorsitter, Zanele Njapha, sê die geleentheid vereer diegene wat hulle eie lewens geneem het en maak mense […]
# Die regering het Israel se lugaanval in die Katarse hoofstad, Doha, veroordeel as onwettig en ongevraagd. Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê dit was absoluut geregverdig omdat senior Hamas-leiers geteiken is wat die aanvalle van 7 Oktober 2023 georganiseer het. Vyf Hamas-lede is dood. Chrispin Phiri van die Departement van Internasionale Betrekkinge en […]