# Cricket: Australia captain Pat Cummins has been ruled out of the first Ashes Test against England. The 32-year-old, who has been sidelined with a lower back injury, will not be fit enough to play the series opener, which starts on November 21st in Perth. Steve Smith will lead the side in Cummins’ absence, while […]
# The MK Party is demanding that the full might of the law be brought to bear on all individuals involved in the Milnerton High School bullying incident. Eight learners have been formally charged with eight counts of assault with intent to do grievous bodily harm. This is after they were caught on video bullying and assaulting […]
# Die Japannese animasiefilm, Chainsaw Man – The Movie: Reze Arc, was tydens sy openingsnaweek bo-aan die Amerikaanse lokettrefferlys. Die jongste rolprent van Sony se Crunchyroll volg die avonture van Denji, gespeel deur Kikunosuke Toya, ‘n tiener en demoonjagter. Universal se Black Phone 2 het na die tweede plek teruggesak, met Regretting You in die […]
# Altesaam 222 verdagtes is die naweek weens verskeie misdade tydens suksesvolle misdaadvoorkomingsoperasies in Ekurhuleni vasgetrek. ‘n Polisiewoordvoerder, Neldah Sekgobela, sê onder die verdagtes is 124 aangekeer vir kontakmisdade en geslagsgeweld. Sy sê drie verdagtes is weens vermeende poging tot gewapende roof in Cresslawn na ʼn skietery met die polisie gearresteer. Een verdagte is in […]
# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê die metro wil ʼn regverdige en inklusiewe ekonomie bou waar informele handelaars met waardigheid en bestendigheid kan handel dryf. Die metro het onlangs slim handelspermitte bekendgestel aan informele handelaars in die middestad. Elke kaart is verbind met die handelaar se unieke profiel en handelsnommer wat gemagtigde amptenare toelaat […]
# Japanese animation feature film, Chainsaw Man – The Movie: Reze Arc, topped the North American box office on its opening weekend. The film, which is the latest offering from Sony’s Crunchyroll, follows the adventures of Denji, played by Kikunosuke Toya, a teenager and demon hunter. Universal’s Black Phone 2 slid to second with Regretting […]
# A total of 222 suspects were arrested for various offences in Ekurhuleni during effective crime prevention operations over the weekend. Police spokesperson, Neldah Sekgobela, says among the arrested suspects, 124 were nabbed by detectives for contact-related crimes and gender-based violence. She says three suspects were arrested for alleged attempted armed robbery in Cresslawn, after […]
# Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, sê die land se verwydering van die gryslys is ‘n mylpaal op ‘n langtermynreis na die bou van ‘n sterk en veerkragtige finansiële ekostelsel. Suid-Afrika is amptelik van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys afgehaal ná hy suksesvol belangrike hervormings ingestel het om geldwassery en die finansiering […]
# Die Stad Tshwane sê ʼn gedetailleerde kontroleringsproses het bevestig die skoonmaakheffing van 194-rand het in September verkeerdelik op sowat 12-duisend klante se rekeninge verskyn. Die Hooggeregshof in Pretoria het die heffing in Augustus ongeldig verklaar. Die metro het intussen daarteen geappelleer. Die burgemeesterskomiteelid vir Omgewings- en Landboubestuur, Obakeng Ramabodu, sê die rekeningstelsel is suksesvol […]