# Die JG Zuma-stigting het die onlangse uitspraak oor oudpresident Jacob Zuma se regskoste gekritiseer en sê dit dui op die voortgesette ongeregtighede teenoor hom. Die Gautengse Hooggeregshof het Zuma verlede week beveel om 28,9-miljoen-rand van die wapenskandaal-saak se regskoste aan die staat terug te betaal. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê Zuma is […]
# Rugby: The Springboks could be without fullback Damian Willemse for the upcoming five end-of-year Tests. He suffered a hamstring injury during the Stormers’ 31–16 victory over Benetton in the United Rugby Championship on Saturday. The 27-year-old is in coach Rassie Erasmus’ squad for the November internationals against Japan, France, Italy, Ireland and Wales. The […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz, sê hy is in hierdie stadium van die seisoen fikser as ooit tevore. Die Spanjaard is gedwing om hom aan die Sjanghaise Meesterstoernooi te onttrek en het langer as drie weke afgeneem om sy linkerenkel te laat herstel. Hy speel hierdie week in die Paryse Meesterstoernooi. Alcaraz begin sy […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Maleisië moet saamstaan in die stryd teen klimaatsverandering deur die uitwerking te bekamp en ʼn billike en inklusiewe oorgang na laekoolstof-ekonomieë na te streef. Hy het vandag ʼn openbare lesing by die Universiteit van Malaya gelewer. Maleisië wil sy kweekhuisgas-vrystelling se intensiteit van die bruto binnelandse produk teen […]
# Krieket: Australië se kaptein, Pat Cummins, is nie beskikbaar vir die eerste toets om die As teen Engeland nie. Die 32-jarige sukkel met ʼn laerug-besering. Die eerste wedstryd begin op 21 November in Perth, met Steve Smith wat die span in Cummins se afwesigheid sal aanvoer terwyl Scott Boland waarskynlik die plaasvervanger in die […]
# The JG Zuma Foundation has criticised the recent ruling on former president Jacob Zuma’s legal fees, saying it shows the ongoing injustices against him. Last week, the Gauteng High Court ordered Zuma to pay back the State 28.9-million-rand for his legal fees in the long-running arms deal corruption case. The foundation’s Mzwanele Manyi says Zuma […]
# Die MK-party eis volle aanspreeklik van almal wat betrokke was by die boelievoorval by die Milnerton High School in Kaapstad. Agt leerders is amptelik aangekla van aanranding met die doel om ernstig te beseer. Dit volg ná ʼn video versprei is waarop hulle ʼn graad 10-leerder afknou en aanrand. Die party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, […]
# Tennis: World number one Carlos Alcaraz says he is in better shape than ever at this stage of the season. The Spaniard, who was forced to withdraw from the Shanghai Masters and took more than three weeks off to heal his left ankle, will play in the Paris Masters this week. He will open […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa and Malaysia must stand together in combating climate change, both in mitigating its effects and in pursuing a just and inclusive transition to low-carbon economies. The president delivered a public lecture at the University of Malaya earlier today. Malaysia intends to reduce its greenhouse gas emissions intensity of […]