# The MK Party says it remains deeply concerned by the unabated increase in illicit tobacco and alcohol trading, which undermines legitimate industries and deprives the state of critical revenue. The MK Party’s Des van Rooyen says South Africa’s porous ports of entry continue to serve as conduits for smuggling and illicit financial activities, costing South […]
# Rugby: Die Springbokke sal dalk sonder heelagter Damian Willemse moet klaarkom vir die komende vyf einde-van-die-jaar-toetse. Hy het Saterdag ‘n dyspierbesering opgedoen toe die Stormers vir Benetton 31-16 geklop het in die Verenigde Rugbykampioenskap. Die 27-jarige Willemse is in afrigter Rassie Erasmus se groep vir die November-toetse teen Japan, Frankryk, Italië, Ierland en Wallis. […]
# The City of Tshwane Member of the Mayoral Committee for Health Services, Tshegofatso Mashabela of the EFF, has extended condolences and pledged hands-on support for the families of the two women were found in Mamelodi over the weekend. The were killed and found with gunshot wounds to their heads. Mashabela will personally oversee medical, […]
# Die JG Zuma-stigting het die onlangse uitspraak oor oudpresident Jacob Zuma se regskoste gekritiseer en sê dit dui op die voortgesette ongeregtighede teenoor hom. Die Gautengse Hooggeregshof het Zuma verlede week beveel om 28,9-miljoen-rand van die wapenskandaal-saak se regskoste aan die staat terug te betaal. Die stigting se woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê Zuma is […]
# Rugby: The Springboks could be without fullback Damian Willemse for the upcoming five end-of-year Tests. He suffered a hamstring injury during the Stormers’ 31–16 victory over Benetton in the United Rugby Championship on Saturday. The 27-year-old is in coach Rassie Erasmus’ squad for the November internationals against Japan, France, Italy, Ireland and Wales. The […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Carlos Alcaraz, sê hy is in hierdie stadium van die seisoen fikser as ooit tevore. Die Spanjaard is gedwing om hom aan die Sjanghaise Meesterstoernooi te onttrek en het langer as drie weke afgeneem om sy linkerenkel te laat herstel. Hy speel hierdie week in die Paryse Meesterstoernooi. Alcaraz begin sy […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika en Maleisië moet saamstaan in die stryd teen klimaatsverandering deur die uitwerking te bekamp en ʼn billike en inklusiewe oorgang na laekoolstof-ekonomieë na te streef. Hy het vandag ʼn openbare lesing by die Universiteit van Malaya gelewer. Maleisië wil sy kweekhuisgas-vrystelling se intensiteit van die bruto binnelandse produk teen […]
# Krieket: Australië se kaptein, Pat Cummins, is nie beskikbaar vir die eerste toets om die As teen Engeland nie. Die 32-jarige sukkel met ʼn laerug-besering. Die eerste wedstryd begin op 21 November in Perth, met Steve Smith wat die span in Cummins se afwesigheid sal aanvoer terwyl Scott Boland waarskynlik die plaasvervanger in die […]
# The JG Zuma Foundation has criticised the recent ruling on former president Jacob Zuma’s legal fees, saying it shows the ongoing injustices against him. Last week, the Gauteng High Court ordered Zuma to pay back the State 28.9-million-rand for his legal fees in the long-running arms deal corruption case. The foundation’s Mzwanele Manyi says Zuma […]