# ‘n Hersiening van immigrasie- en asielbeleid wat ‘n dekade gelede begin is, het gister regoor die Europese Unie in werking getree namate EU-lande onder druk van regse nasionalistiese partye kom. Die EU-wye ooreenkoms stel strenger grensbeheer in, wat vinniger saakverwerking, uitgebreide digitale hulpbronne om asielaansoeke op te spoor en verhoogde deportasies te bewerkstellig. Die […]
# An overhaul of immigration and asylum policy entered into force across the European Union yesterday, a decade in the making, as EU countries have come under pressure from far-right nationalist parties. The EU-wide agreement introduces stricter border controls, faster case processing, expanded digital tools to track asylum applications and increased deportations. It was adopted […]
# Die regering van Gauteng sê premier Panyaza Lesufi is met amptelike verlof en het in sy privaat hoedanigheid na Mexiko gereis, sonder dat openbare fondse of regeringshulpbronne vir die reis gebruik is. Die woordvoerder, Elijah Mhlanga sê Lesufi het slegs stadionkaartjies aanvaar en nie saam met regeringspersoneel of -protokolle gereis nie. Mhlanga het gesê […]
# Motorsport: Die huidige wêreldkampioen, Lando Norris, het die tweede oefenronde van die Barcelona Grand Prix op die Catalunya-renbaan gewen en het slegs 0,009 sekondes voor die Mercedes van sy landgenoot, George Russell, oor die wenstreep gejaag. Norris se spanmaat Oscar Piastri, was derde. Die Italiaanse tienersensasie Kimi Antonelli, wat ná vyf agtereenvolgende oorwinnings die […]
# President Cyril Ramaphosa het ‘n dringende aansoek in die Hooggeregshof in Kaapstad ingedien om die Parlement se ampsklagproses rakende die Phala Phala-skandaal van miljoene rand te verhoed. Ramaphosa vra dat die proses opgeskort word terwyl hy die Artikel 89-paneelverslag betwis. Dié verslag het prima facie-bewyse van moontlike grondwetlike oortredings en wangedrag gevind. Die Konstitusionele […]
# The Bureau for Economic Research says South Africa’s economic recovery has lost momentum as business confidence falls sharply between April and June. Its latest business confidence index shows firms are becoming more cautious, with many delaying investment and expansion plans due to rising fuel prices, global uncertainty, and weaker demand. The slowdown reflects hesitation […]
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê Suid-Afrika se ekonomiese herstel het momentum verloor met sakevertroue tussen April en Junie wat skerp gedaal het. Die jongste sakevertroue-indeks toon dat maatskappy versigtiger is, met baie wat beleggings- en uitbreidingsplanne uitstel weens stygende brandstofpryse, wêreldwye onsekerheid en swakker aanvraag. Die verlangsaming weerspieël egter huiwering eerder as ‘n […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile vra tradisionele leiers en gemeenskappe om waaksaam te bly teen onwettige inisiasieskole voor die winter-inisiasieseisoen. Mashatile het in Limpopo tydens die tradisionele en Khoi-San-leiersbyeenkoms gepraat en waarsku ongeregistreerde skole en ongekwalifiseerde praktisyns hou ernstige gevare vir gesondheid en veiligheid in. Hy verwelkom ook pogings om toesig te versterk en veilige inisiasiepraktyke […]
# Eskom has welcomed a credit rating upgrade by Fitch Ratings, following the recent improvement in South Africa’s sovereign credit rating. Fitch upgraded Eskom’s long-term issuer default rating to B+ from B, with a stable outlook. Eskom says the upgrade reflects its strong link to government support and ongoing operational improvements. The utility spokesperson Daphne […]