# Wes-Kaapse ondernemings word aangemoedig om by die groen ekonomie-hulpkantore te registreer. Dit word aangebied deur die die Departement van Omgewingsake en Ontwikkeling in samewerking met GreenCape, en bied gratis individuele raad oor hoe om energie en water ten beste aan te wend. Enige onderneming kan kennershulp bekom tydens besoeke aan hulle streke. Die veldtog […]
# Die GOOD-party in die Wes-Kaap is bekommerd oor die Drakenstein-munisipaliteit se vuurwapenaankope wat hy as roekeloos en onregmatig beskryf. Keagen Gertse van die party sê die munisipaliteit is nog nie erken as ʼn amptelike instelling wat ʼn lisensie het om vuurwapens te besit of te dra nie, maar het ʼn tender uitgereik en toegeken […]
# Twee finalejaar-Argitektuur-studente aan die Tshwane Universiteit vir Tegnologie het die nasionale St-Gobain-argitekstuurstudentkompetisie gewen. Damian Ciaglia en Dineo Mogane se projek, Re:Light, is ʼn volhoubare ontwerp wat lig, hout en plaaslike erfenis integreer om ʼn energieke gemeenskapsentrum te skep. Ciaglia en Mogane verteenwoordig Suid-Afrika volgende week op die internasionale St-Gobain-argitekstuurstudent-kompetisie in Frankryk. Dis die derde agtereenvolgende jaar […]
# Award-winning Nigerian film director behind Daughters of Chibok, Kachi Benson, is set to screen his latest offering at the 27th edition of the Encounters South African International Documentary Festival this month. More than a decade after the world was shaken by the abduction of 276 schoolgirls from Chibok, Nigeria, Benson returns with Mothers of […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi het Suid-Afrikaners verseker die huidige Covid-19 variant wat in verskeie lande voorkom, bied nie rede tot kommer nie. Die Nasionale Instituut van Oordraagbare Siektes monitor die Nimbus of NB.1.8.1 Covid-19 variant. Oosterse lande waar gevalle bevestig is, sluit in Thailand, Indonesië en China. Daarbenewens het Brittanje ook 13 […]
# Build One South Africa has welcomed president Cyril Ramaphosa’s announcement that a National Convention will be convened in August to launch a National Dialogue. The convention will set the agenda for a dialogue that will chart a way for the country and drive progress towards Vision 2030. BOSA’s spokesperson, Roger Solomons, says this is a […]
# The GOOD Party in the Western Cape says it is concerned by Drakenstein Municipality’s reckless and unlawful procurement of firearms. The party’s, Keagen Gertse, says despite not yet being recognised as an official institution licensed to own or carry firearms, the municipality has proceeded to issue and award a tender for the supply and […]
# Die Stad Tshwane het ʼn voorstel goedgekeur dat al sy bouprojekte die metro se interne professionele dienste moet gebruik. Die metro sê tot op hede het sommige departemente dienste soos dié van argitekte, bourekenaars en bouinspekteurs van buite gehuur. Hy sê dit het hoë konsultasiekoste tot gevolg en lei dikwels tot onbestendige gehalte en swak […]
# Die EFF sê hy verwerp met minagting die groep van 32 vooraanstaande persone wat president Cyril Ramaphosa aangestel het om die proses van die Nasionale Dialoog in die land te lei. Die groep sluit in die Springbokkaptein Siya Kolisi, die aktivis Ela Gandhi, en die sekretaris-generaal van Cosatu, Bheki Ntshalintshali. Die EFF sê die […]