# Die dinamiese Italiaanse agterspeler Ange Capuozzo is vir die res van die seisoen uitgesluit weens ‘n gebreekte linkerfibula, wat Toulouse se hoop verder verydel om sy Top 14-titel te behou. Die 26-jarige, wat uitblink op vleuel of heelagter, moes van die veld gehelp word toe Toulouse, wat bo-aan die punteleer is, Saterdag onverwags verloor […]
# Die DA in Gauteng sê die verkeerslig-instandhoudingsbegroting sal teen Julie uitgeput wees en motoriste en voetgangers in gevaar stel. Die DA-lid, Evert du Plessis, sê dit is tydens ‘n komiteevergadering van die provinsiale bekendgemaak. Du Plessis gee swak prioritisering die skuld en dring aan op onmiddellike befondsing. Hy vra dringende optrede om inwoners te […]
# Rugby: The Springbok Women’s starting team that beat Uganda 62-7 remains unchanged for their Rugby Africa Cup clash against Kenya in Antananarivo, Madagascar, tomorrow. The coaches say they aim to maintain momentum. The only change is on the bench, where loose forward Nompumelelo Mathe replaces outside back Nomawethu Mabenge. Meanwhile, debutant Patience Mokone, who […]
# President Cyril Ramaphosa sê bykans twee-miljoen jongmense het tot dusver voordeel getrek uit die Presidensiële Indiensnemingstimulus-programme vir die jeug, wat ten doel het om jeugwerkloosheid aan te pak. Hy het die opmerkings gemaak tydens ‘n besoek aan die Sefako Makgatho Primary School in Saulsville, Tshwane, waar hy van die jong begunstigdes ontmoet het. Ramaphosa […]
# Austrian police say at least eight people died after a shooter opened fire in a school in Graz in the southeastern parts of the country. The suspected attacker also died. Public broadcaster ORF reports the school was evacuated afterwards. Several people were seriously injured, including learners and teachers. In February, a stabbing left a […]
# Swem: Die jong Kanadese Olimpiese kampioen Summer McIntosh het haar oorheersing in die swembad voortgesit toe sy die 10-jaar-oue wêreldrekord in die 200-meter individuele wisselslag verbeter het tydens die nasionale proewe. Die 18-jarige het ‘n tyd van twee-minute-5,7-sekondes aangeteken om die vorige rekord te verbeter wat Katinka Hosszu van Hongarye tydens 2015 se Wêreldkampioenskap […]
# Iranse owerhede het twee mans se hande geamputeer, nadat hulle herhaaldelik aan diefstal skuldig bevind is. Die amputasies is gedoen nadat die vonnisse van ‘n hof in die sentrale provinsie, Isfahan, deur die Hooggeregshof begragtig is. Isfahan se hoofregter, Asadollah Jafari, sê die regbank sal voortgaan om sterk standpunt in te neem teen misdade […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare verwelkom die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Nokuzola Tolashe, se aankondiging oor die finalisering van belangrike aanstellings in haar departement en die maatskaplike sekerheidsagentskap, SASSA. Die minister het bevestig Peter Netshipale is aangestel as direkteur-generaal van die departement, en Themba Matlou as uitvoerende hoof van SASSA. Die vakbond se woordvoerder, Claude […]
# President Cyril Ramaphosa says nearly two-million young people have so far benefited from the presidential youth employment initiative, aimed at tackling youth unemployment. He made the comments during a visit to Sefako Makgatho Primary School in Saulsville in Tshwane, where he met some of the young beneficiaries. Ramaphosa said the initiative is helping shape […]