# Sokker: Die voormalige Inter Milan-afrigter, Simone Inzaghi, is aangestel as die nuwe afrigter van die Al Hilal-span van Saoedi-Arabië aangestel – slegs dae voor hulle deelname aan die nuwe Klubwêreldbeker. Die Italianer, wat Saterdag saam met Inter ‘n vernederende nederlaag gely het in die Kampioeneliga-eindstryd, het vroeër gerugte van ‘n tweejaarkontrak ontken. Die 49-jarige […]
# VN Handel en Ontwikkeling, Unctad, het gewaarsku die wêreldwye oseane-ekonomie staar toenemende druk in die gesig weens omgewings- en politieke skokke. Die organisasie het in sy wêreldhandelsverslag vir Junie 2025 die belangrike rol van oseane in werksgeleenthede, voedsel, innovering en handel beklemtoon. Die sektor is 39-biljard-rand werd en ondersteun 100-miljoen werksgeleenthede, maar verkeer in […]
# Gauteng provincial police commissioner, Tommy Mthombeni says the police family violence, child protection and sexual offences unit maintains a comprehensive approach to address sexual offenses, from enforcement to education and community engagement. He says sexual offences cases were reduced by 2.1-percent in the province between January and March this year. Mthombeni says they have arrested one-thousand-112 sexual offenders and presented one-thousand-356 cases in court:
# # Die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om hierdie Junie, ter viering van Nasionale Bloedskenkersmaand, bloed te skenk. In ‘n onderhoud met eNCA sê uitvoerende hoof, Ravi Reddy, hoewel daar tans geen tekort is nie, deurlopende skenkings noodsaaklik is vir operasies en noodgevalle. Met 14 Junie as Wêreldbloedskenkerdag, vra Reddy dat […]
# Renowned photographer, activist, and jazz promoter Rashid Lombard will be buried in Cape Town today. Lombard passed away yesterday at the age of 74. He was celebrated for his contribution to South African jazz and for documenting key moments in the country’s history. Lombard documented pivotal moments in the country’s struggle for freedom, including […]
# Environmental group, the Green Connection says it remains committed to challenging companies that pollute the environment, especially in the mining sector. Marking World Environment Day, the organisation says that South Africans have a right to a clean and healthy environment. The group’s Lisa Makaula urges the government to invest in renewable energy, protect coastal […]
# Die Duitse kanselier, Friedrich Merz, vergader vandag met die Amerikaanse president, Donald Trump. Dit word gesien as ‘n poging om persoonlike bande te bou ten spyte van hul verskille rondom Oekraïne en ‘n dreigende handelsoorlog. Merz is nou ‘n maand in sy amp, en hoop sy beloftes om Duitsland se besteding op NAVO-verdediging te […]
# Die Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu sê die liggame van twee Israeli-Amerikaners wat in die Hamas aanval op 7 Oktober 2023 dood is, is uit Gaza aan Israel terugbesorg. Hy het hulle geïdentifiseer as Judy Weinstein Haggai en Gad Haggai. Volgens ‘n gesamentlike verklaring deur die weermag en die Shin Bet-veiligheidsagentskap is die liggame […]
# Die provinsiale kommissaris van polisie in Gauteng, Tommy Mthombeni, sê die moordsyfer het met 10,8-persent afgeneem tussen Januarie en Maart vanjaar, maar Gauteng loop swaar deur onder ‘n moordvlaag. Hy lys die grootste oorsake as rusies, misverstande, padwoede en uitlokking, met roof ‘n kortkop agter die ander oorsake. Volgens Mthombeni word moorde in Gauteng […]