# ActionSA in Johannesburg het ‘n regsgeding van agt van sy raadslede afgeweer. Die raadslede is einde September uit hul poste verwyder, met die party wat volgens berigte swak prestasie as een van die redes vir hul verwydering aanvoer. Die agt beweer hulle het nie ‘n billike verhoor gehad of ‘n kans gekry om te […]
# President Cyril Ramaphosa onderneem môre en Donderdag ‘n tweedaagse staatsbesoek aan Switserland om politieke, ekonomiese en maatskaplike bande te versterk. Switserland bly een van Suid-Afrika se belangrikste Europese handelsvennote, met ‘n algehele handelsvolume van 18,2- miljard-rand verlede jaar. Die Presidensie sê ‘n belangrike fokus van die besoek is die bevordering van ‘n jeugsamewerkingsraamwerk wat […]
# Rugby: Springbok assistant coach, Jerry Flannery, says their end-of-year tour will be a great and challenging test for the team. South Africa will face Japan, France, Italy, Ireland and Wales in November. The Boks kick off the tour with a clash against Japan at Wembley Stadium in London on Saturday. With five Tests in […]
# AfriForum se Pretoria-takke het in September en Oktober ‘n beduidende impak deur hul #OnsDorp-veldtog gemaak. Hulle het gras gesny, meer as ‘n duisend sakke vullis verwyder, slaggate herstel, padmerke geverf en 63 ton herwinbare materiaal ingesamel. Arno Roodt van AfriForum sê taklede het ook gemeenskapsveiligheid verbeter met patrollies, sekuriteitsinstallasies en hulp by brande. Hy […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, verwelkom die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte se besluit om die teen-MIV-middel Lenacapavir goed te keur. Suid-Afrika is die eerste Afrika-land wat die inspuiting goedgekeur het wat twee keer per jaar toegedien word. Lenacapavir is ‘n revolusionêre geneesmiddel wat ses maande lank beskerming bied. Motsoaledi sê die middel het […]
# Die Universiteit van Venda het onlangs deur sy Thoho ya Nzie-veldtog ʼn ruim skenking kospakkies van die Todani 70-stigting ontvang. Die skenking se doel is om studente wat finansieel swaarkry met kos te ondersteun. Die skenking sluit mieliemeel, blikkieskos, twee koeie en vyf varke in. Pila Nemutandani van die universiteit sê voedselonsekerheid kan studente […]
# Die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe se Omgewingsinstituut gaan ‘n ope brief aan die Bill Gates-stigting skryf. Die brief, wat onderskryf word deur meer as 600 Afrika-geloofsleiers, vra vergoeding vir die skade wat aangerig is deur die nywerheidslandboumodelle wat die stigting reg oor Afrika bevorder en befonds. ‘n Gemeenskapsaktivis, Wiedaad Davids, sê die brief dring ook daarop […]
# ActionSA in Johannesburg has averted a legal challenge from eight of its councillors. The councillors were removed from their posts at the end of September, with the party reportedly citing poor performance as one of the reasons for their removal. The eight argued that they were not given a fair hearing or a chance […]
# President Cyril Ramaphosa will undertake a two-day state visit to Switzerland tomorrow and Thursday, to strengthen political, economic and social ties. Switzerland remains one of South Africa’s key European trading partners, with total trade volume amounting to 18.2-billion-rand in 2024. The Presidency says a key focus of the visit will be the advancement of […]