# The murder case of journalist Sibusiso Aseri Ndlovu and his partner Zodwa Mdhluli has been transferred to the High Court. This was confirmed during the appearance of the five accused at KwaMhlanga Magistrate’s Court in Mpumalanga. All remain in custody. The couple went missing since 18 February and their remains were discovered in May […]
# ActionSA has begun its Senate Strategic Planning Meeting to prepare for next year’s local government elections. The party’s highest decision-making body will spend three days mapping out its strategy to deliver electoral success. Discussions will focus on guiding ActionSA’s national efforts, aiming to provide hope amid what it calls the failures of established parties. […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy beplan om alreeds vandag briewe te stuur om die handelsvennote in te lig oor hulle handelsheffings. Onderhandelings om hoër Amerikaanse heffings te vermy, is amper voltooi. Lande sal vanaf 1 Augustus die nuwe heffings betaal. Trump sê die heffings sal tussen 60- en 70-persent en tussen 10- […]
# Die DA sê hy sal ‘n ANC-geleide koalisie-komplot om die stadsbestuurder van Tshwane, Johann Mettler, te verwyder teenstaan. Die party beskuldig die koalisievennote, insluitend die EFF, dat hulle probeer om Mettler met ‘n polities ontplooide kader te vervang. Die DA sal regsadvies inwin en daag die burgemeester, Nasiphi Moya, uit om haar posisie te […]
# FlyDubai has become the first international airline to land at Tehran’s Imam Khomeini Airport after a 20-day flight suspension caused by Israeli attacks on Iran. Flight FZ1930 from the United Arabs Emirates marks the gradual reopening of Iranian airspace. FlyDubai, a low-cost sister airline to Emirates, resumed services under strict safety protocols. Authorities hailed […]
# Rugby: Argentinië het ses veranderinge aangebring aan hulle opdraf vyftiental vir Engeland se besoek aan La Plata-stadion vir die eerste van twee toetse môre. Die afrigter Felipe Contepomi het drie verandering aan die pak voorspelers aangebring en drie in die agterlyn. Santiago Carreras skuif van heelagter na losskakel in die hersaamgestelde agterlyn. Gonzalo Bertranou […]
# RISE Mzansi doen ‘n beroep op die Ministerie van Polisie om forensiese laboratoriums reg te ruk om die agterstand te verminder. Die party sê DNS-vertragings beteken moordenaars in die land is op vrye voet. RISE Mzansi se woordvoerder, Makashule Gana, sê die opsporingskoers vir moorde staan op 10-persent, wat beteken 90-persent van die moordenaars […]
# Rugby: England’s flyhalf George Ford, will be earning his 100th cap for England when the side take on Argentina in the first of two tests tomorrow. Ford will also co-captain the side with hooker Jamie George. Centre Seb Atkinson and wing Will Muir will make their debuts, as England are without several regulars who […]
# Hamas sê hy beraadslaag ander Palestynse bewegings oor ‘n voorstel vir ‘n skietstilstand in die oorlog met Israel. Dit is moontlik ‘n teken dat hulle voorberei vir onderhandelings oor ‘n wapenstilstand in Gaza. Die verklaring volg voor die besoek van die Israeliese premier Benjamin Netanyahu Maandag aan Washington, met president Donald Trump wat druk […]