# The Gauteng Traffic Police Chief Inspector, Samuel Mashaba, has been placed on precautionary suspension, pending the conclusion of a formal disciplinary process. This follows his testimony before the Madlanga Commission of Inquiry regarding his personal ties to an informant linked to the Aeroton drug bust. Provincial government spokesperson, Elijah Mhlanga, says Mashaba made admissions […]
# Tennis: Croatia’s Donna Vekic ended a two-year title drought by winning at Queen’s in London. The 29-year-old defeated home favourite Emma Raducanu, 6-0, 7-6. Former US champion Raducanu was aiming to become the first British woman to win at Queen’s since Ann Jones in 1969. With the victory, Vekic has become the sixth lucky […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 15 Junie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig brandstofprysstygings het Suid-Afrikaanse elektriese voertuigverkope aangehelp. Dit volg nadat meer bekostigbare elektriese voertuie die mark betree het. # En die Netwerk24-webblad: Het teen vroegoggend nog gelei met Rapport-stories. De webblad berig oor die boedeltwis tussen professor Peter Raper van […]
# ActionSA has rejected president Cyril Ramaphosa’s urgent application to interdict Parliament’s Section 89 Impeachment Committee from commencing its work. The president has approached the Western Cape High Court, seeking to block the committee’s work until a separate review of the Section 89 panel report is concluded. ActionSA’s spokesperson, Lerato Ngobeni, says Parliament’s constitutional responsibilities […]
The headlines of the leading newspapers on 15 June 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports fuel price hikes have helped South African electric vehicle sales. This follows the entry of more affordable electric vehicles into the market. # And the Netwerk24 website: Was still leading with Rapport stories by early morning. The website reports on […]
# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Lebogang Maile, sê geweldpleging, opsetlike beskadiging, voorvalle van middel-misbruik en leerder-wangedrag bly beduidende uitdagings wat voortgesette samewerking tussen skole, ouers, gemeenskappe en wetstoepassingsagentskappe vereis. Die departement het ‘n omvattende omgewingsontleding gelas van misdaad en geweld in skole, wat 245 hoërisiko-skole geïdentifiseer het wat geteikende ingryping en steun benodig. Maile […]
# Iran se adjunkminister van Buitelandse Sake, Kazem Gharibabadi, sê ‘n omvattender ooreenkoms met Amerika sal binne ‘n skietstakings-tydperk van 60-dae onderhandel word, wat die verligting van sanksies insluit. Amerika en Teheran het ooreengekom oor ‘n vredesraamwerk vir ‘n ooreenkoms om die oorlog te beëindig, die Amerikaanse versperring van Iranse hawens op te hef en […]
# Britse gewapende magte en wetstoepassers het beslag gelê op ‘n Russiese skadu-olietekenkskip wat deur die Engelse Kanaal gevaar het. Die Smyrtos het 100-duisend ton Russiese ru-olie vervoer. Dis die eerste keer dat ‘n vaartuig van Rusland se skadu-vloot in Britse gebiedswater onderskep is. Eerste minister Keir Starmer sê die geslaagde optrede is nog ‘n […]
# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, sê sy departement verkeer onder erge druk, met net 832 immigrasie-inspekteurs wat sedert Januarie meer as 40-duisend gevalle hanteer het. Hy het met die media gepraat tydens die vergadering van die tussen-ministeriële komitee op Migrasie. Schreiber sê die departement beweeg na tegnologie-gedrewe hervorming. Hy sê hulle het […]