# Die ANC het president Cyril Ramaphosa gelukgewens met sy eredoktorsgraad in internasionale betrekkinge van die Universiteit van Malaya in Maleisië. Die universiteit het gesê die verlening weerspieël die erkenning van Ramaphosa se leierskap, bydraes tot internasionale betrekkinge en toewyding aan globale ontwikkeling. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê die toekenning is ook ‘n […]
# Die Stad Tshwane stel ondersoek in na die watergehalte in die Klipgat-gebied. Voorlopige toetse toon dat die plaaslike reservoir se watervlak uiters laag is op 1,5-persent. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê wanneer reservoirs se watervlak hierdie kritieke laagtepunt bereik, verminder die druk in die netwerk en soms veroorsaak dit dat water se […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsiale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme se 2024/25- jaarverslag lewer duidelike bewyse dat skoon bestuur en gedissiplineerde besteding tot werklike ekonomiese aanwins lei. Die departement het nog ‘n skoon oudit behaal, 98,8-persent van sy begroting van 501-miljoen-rand bestee en byna 90-persent van sy prestasie-aanwysers behaal. Noko […]
# Parliament’s portfolio committee on Basic Education has expressed concern over the lack of comprehensive anti-bullying strategies in schools. This follows the Milnerton High School incident in Cape Town, where a Grade 10 learner was bullied and assaulted. Eight Grade 11 pupils appeared in court last week and were charged with assault with intent to […]
# The ANC has congratulated president Cyril Ramaphosa on his honorary doctorate in international relations from the University of Malaya in Malaysia. The university said the conferment reflects its recognition of Ramaphosa’s leadership, contributions to international relations and dedication to global development. ANC’s spokesperson, Mahlengi Bhengu, says the honorary doctorate is a testament to Ramaphosa’s […]
# Die vakbondfederasie Saftu het kommer uitgespreek oor die minister van Vervoer, Barbara Creecy, se uitnodiging aan privaat vennote om in Suid-Afrika se passasier-spoorwegstelsel te belê. Die stap vorm deel van die regering se breër plan om die land se vervoernetwerk te moderniseer en privaat beleggings te lok om betroubaarheid en veiligheid te verbeter. Asive […]
# Die landbou-organisasie TLU SA het die projek, Plant vir die Toekoms, bekendgestel. Die doel is om die jeug by die landbousektor te betrek en aan te moedig om landbou as ʼn loopbaan te oorweeg. Bennie van Zyl van TLU SA sê deur die jeug met die landboubedryf in aanraking te bring, hoop hulle om nie […]
# The University of Cape Town has joined leading continental and global health partners in the fight to confront stillbirths. Each year, nearly one million babies are stillborn across the continent, most from preventable causes. A new report titled, Improving Stillbirth Data Recording, Collection and Reporting in Africa, highlights the urgent need for stronger systems […]
# The DA in the Western Cape says the provincial Department of Economic Development and Tourism’s 2024/25 annual report provides clear evidence that clean governance and disciplined expenditure translate into real economic gains. The department secured another clean audit, spending 98.8-percent of its 501-million-rand budget, and achieving nearly 90-percent of its performance indicators. The DA’s […]