# Saftu sê hulle verwerp die beplande aflegging van meer as 900 werkers by Goodyear Suid-Afrika se aanleg in Kariega, Oos-Kaap. Die Federasie sê hierdie besluit, deur ‘n multinasionale maatskappy wat sedert 1932 in Suid-Afrika sake doen, is niks minder nie as ekonomiese verraad teenoor die werkers en gemeenskap wat hul winste oor 90 jaar […]
# Saftu says it rejects planned retrenchment of more than 900 workers at Goodyear South Africa’s plant in Kariega, Eastern Cape. The Federation says this decision, by a multinational company that has operated in South Africa since 1932, is nothing short of an economic betrayal of the workers and communities who built its profits over […]
# Die DA in die Wes-Kaap verwelkom voortgesette pogings om landbou-uitvoermarkte te beskerm. Die party sê die Verenigde State bly ‘n kritieke handelsvennoot, veral deur die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, wat belastingvrye toegang vir ‘n wye reeks Suid-Afrikaanse landbouprodukte bied. Noko Masipa van die DA sê in 2024 alleen het die provinsie […]
# The DA in the Western Cape has welcomed ongoing efforts to safeguard agricultural export markets. The party says the United States remains a critical trading partner, particularly through the African Growth and Opportunity Act, which enables duty-free access for a wide range of South African agricultural goods. The DA’s Noko Masipa says in 2024 alone, the […]
# Speurders van die polisie se Wes-Kaapse provinsiale taxigeweld-eenheid bied ‘n beloning van 100-duisend-rand aan vir enigiemand wat inligting kan verskaf oor die skietery by die Mfuleni-taxistaanplek in die Kaapse Vlakte Vrydagoggend. Die polisiewoordvoerder, Novela Potelwa, sê vier mense is doodgeskiet en drie gewond toe twee gewapende mans ‘n kantoortjie by die staanplek ingebars en […]
# Western Cape provincial police taxi violence unit detectives are offering a 100-thousand-rand reward for anyone who can come with information on the shooting at Mfuleni taxi rank in Cape Flats on Friday morning. Police spokesperson, Novela Potelwa says four people were shot and killed and three injured when two gunmen entered a small office […]
# Navorsers sê ‘n nuwe bloedtoets vir Alzheimer se siekte is 95-persent akkuraat om pasiënte te identifiseer met kognitiewe verswakking wat verband hou met die toestand. Die Amerikaanse studie het 509 pasiënte in ‘n geheuekliniek vir buitepasiënte in Florida betrek. Die toets, wat deur die Amerikaanse reguleerder goedgekeur is, was ook 82-persent onderskeidend akkuraat wat […]
# Padwedlope: Die Suid-Afrikaanse ultramaratonatleet Tete Dijana het sy derde Comrades-marathon gewen. Dijana was eerste oor die wenstreep in die 89ste Comrades van Pietermaritzburg na Durban, met verlede jaar se wenner, die Nederlander Piet Wiersma, tweede. Die 37-jarige Dijana kom van Mahikeng in die Noordwes en het sy werk as sekuriteitswag by die Noordwes-Universiteit bedank […]
# Road running: The South African ultramarathon athlete Tete Dijana has won his third Comrades Marathon. Dijana was first over the line in the 89th Comrades from Pietermaritzburg to Durban with last year’s winner, the Dutchman Piet Wiersma second. The 37-year-old Dijana comes from Mahikeng in the North-West and quit his job as a security […]