# Die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings, Shamila Batohi, het teruggekrabbel oor haar bewerings dat die Nasionale Vervolgingsgesag deur skelm elemente geïnfiltreer is. Dit is volgens die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, wat sê Batohi het aan haar gesê sy het die verkeerde woord gebruik. Kubayi sê alhoewel Batohi haar bewerings terugtrek, […]
# Golf: South Africa’s Sameul Simpson secured his first victory on the Sunshine Tour by winning the Mopani Zambia Open at the Nkana Golf Club in Zambia. He won by one shot on eleven-under-par after carding a final round 69. Simpson’s compatriot Herman Loubser finished second on ten-under-par. South Africans Luke Jerling, JJ Senekal and […]
# The Israeli military boarded the Gaza-bound Madleen of the Freedom Flotilla Coalition, which is carrying humanitarian aid and human rights defenders, including climate activist Greta Thunberg. The vessel left Sicily on Friday. Israel’s foreign ministry says the yacht was told to change course due to its approach toward a restricted area. It says a blockade is necessary […]
# Tennis: Defending champion Carlos Alcaraz recovered from two sets down and saved three championship points to beat Italian Jannik Sinner in an epic French Open final. The 22-year-old Spaniard defeated the world number one, 4-6, 6-7, 6-4, 7-6, 7-6, in five-hours-and-29 minutes, the longest French Open final in history. Alcaraz, who is the fifth […]
# Rugby: Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus het Evan Roos by die oefengroep gevoeg wat voorberei vir komende internasionale wedstryde. Die 25-jarige het laas in 2024 in die Groen en Goud gespeel toe hy teen Portugal in Bloemfontein uitgedraf het. Roos se insluiting vergroot nou die groep tot 55 spelers, wat gister in Johannesburg byeengekom het. […]
# Die goewerneur van Kalifornië, Gavin Newsom, sê die ontplooiing van tweeduisend lede van die National Guard in Los Angeles oor die naweek is doelbewus opruiend. Hy waarsku dat dit die spanning net sal laat toeneem. President Donald Trump het die soldate in Los Angeles ontplooi te midde van betogings teen klopjagte deur Immigration Customs […]
# Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, sê sy oorweeg dit om te staan as burgemeester van Johannesburg in volgende jaar se plaaslikeregeringsverkiesing. Volgens berigte die naweek is sy in gesprek met haar familie oor die aanvaarding van die benoeming. Zille was van 2007 tot 2015 DA-leier en het vir twee […]
# AfriForum says it will be taking the City of Tshwane to court to have the implementation of the new city cleaning levy approved at last week’s council meeting reviewed. The monthly levy, amounting to approximately 200-rand per month, will be levied on all properties that do not currently use the metro’s refuse removal service from […]
# At least four people were killed by Israeli fire on their way to a food distribution centre in Rafah on Sunday, which is run by the Gaza Humanitarian Foundation. The Israel Defence Force says troops fired warning shots after issuing a verbal challenge at a group that was moving towards them and was deemed […]