# Die Wes-Kaapse LUR van Infrastruktuur, Tertuis Simmers, het die nasionale regering se verbintenis tot ruimtelike transformasie, innovasie en vennootskappe vir menslike nedersettings verwelkom. Hy het Woensdag tydens die begrotingsdebat van die Departement van Menslike Nedersettings in die Nasionale Raad van Provinsies gepraat. Simmers het beklemtoon behuising is nie net ‘n maatskaplike bate nie; dit […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, maan onderwysers om hulle vaardighede op te skerp en vernuwend te wees in die klaskamer. Sy het gister die Mega Maths-fees by die Universiteit van die Wes-Kaap toegespreek. Die departement bied die fees aan in samewerking met die Europese Unie en die Afrika-instituut vir Wiskundige […]
# Die Stad Kaapstad sê vier nuwe muurskilderye versier die mure van fasiliteite in Delft, Grassy Park, Mfuleni en Valhallapark. Dit is deel van die Departement van Gemeenskaps-, Kuns- en Kultuurontwikkeling se poging om openbare ruimtes te verlewendig en opkomende kunstenaars te ondersteun. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die helderkleurige kunswerke […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hulle sal voortgaan om druk op die Emfuleni-munisipaliteit te plaas om die uitstaande pensioenfondsbydraes te betaal, sodat amptenare nie hul voordele verbeur nie. Die Nasionale Tesourie het die munisipaliteit gewaarsku om personeel se pensioenfondsbydraes binne sewe dae te betaal om verdere optrede te vermy. Gerda Senekal van die VF Plus […]
# The City of Cape Town will spend an estimated 71.2-billion-rand over the next three years on energy projects. These include upgrading the Steenbras power plant, expanding solar photovoltaic capacity, and rolling out LED streetlights. Investments are also expected to target infrastructure upgrades in areas like Bellville and Gugulethu, and a battery storage facility at […]
# Die DA in Ekurhuleni gaan die Spesiale Ondersoekeenheid nader om te kyk na die verdwyning van meer as twee-miljard-rand uit die metro se inkomste, en die beweerde verband met Mpho Mafole se moord. Die metro se voormalige afdelingshoof van forensiese ouditering het die saak ondersoek toe hy verlede maand vermoor is. Brandon Pretorius van […]
# The Congress of the People is calling for the Department of Economic Development to initiate an independent forensic audit into the Northern Cape SMME Trust’s secretive Unboxing Basha project. The project aims to empower small, medium, and micro enterprises by delivering containers to qualifying and deserving businesses. COPE’s Pakes Dikgetsi says reports indicate that far […]
# The Gauteng Legislature’s portfolio committee on Community Safety has condemned the murder of ANC ward councillor Thabang Masemola. The 36-year-old was shot and killed by unknown gunmen driving a white Nissan Almera in Mamelodi East on Tuesday night. Committee chairperson, Bandile Masuku, says he will formally request a comprehensive report from the provincial Police Commissioner, […]
# Die GOOD-party sê die regering moet ʼn streng boodskap stuur aan die vreemdelingehaters wat buitelanders in Gauteng en KwaZulu-Natal toegang tot gesondheidsgeriewe weier. Operasie Dudula het verlede week buitelanders gekeer om mediese sorg te kry, onder meer by die Addington-hospitaal, Gateway-kliniek en RK Khan-hospitaal in Chatsworth. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die Grondwet […]