# Tennis: Defending champion Matteo Berrettini of Italy and world number three, Alexander Zverev of Germany, will both miss the Swiss Open, starting on Monday. Zverev said he felt empty and is considering therapy after losing to Frenchman Arthur Rinderknech in the first round of Wimbledon last week. Berrettini is injured after also being eliminated […]
# Krieket: Suid-Afrika speel Maandag in Harare teen die gasheer, Zimbabwe, in die eerste wedstryd van die driehoekige T20-reeks waaraan Nieu-Seeland ook deelneem. Rassie van der Dussen voer die span aan terwyl die gereelde kaptein, Aiden Markram, en nog ‘n hele paar ander hoëprofiel-spelers ruskans kry. Die jong kolwer Lhuan-dré Pretorius kan sy T20-buiging vir […]
# Cricket: South Africa will play hosts Zimbabwe in Harare on Monday at the start of the T20 tri-series also comprising New Zealand. Rassie van der Dussen will captain the Proteas while regular captain Aiden Markram and several other high-profile players get rested. Young batter Lhuan-dré Pretorius could make his T20 debut for South Africa […]
# Brittanje het hervormings aan sy Handelskema vir Ontwikkelende Lande aangekondig om Afrikalande se uitvoere te bevorder en ekonomiese bande te versterk. Die hersiene skema vereenvoudig die reëls van oorsprong en gee nul of verlaagde heffings vir duisende items. Die Britse minister van Ontwikkeling, Jenny Chapman, sê ontwikkelende lande wil handel dryf, en nie hulp […]
# The UK has announced reforms to its Developing Countries Trading Scheme to boost exports from African nations and strengthen economic ties. The revised scheme simplifies rules of origin and grants zero or reduced tariffs on thousands of goods. UK Development minister, Jenny Chapman, says developing nations want trade, not aid. The reforms, covering 65 […]
# Die DA in Gauteng sê belastingbetalers in Ekurhuleni dra die koste van wetstoepassingsdienste op die OR Tambo Internasionale Lughawe terwyl die stad in ‘n hewige finansiële krisis verkeer en tegnies bankrot is. Die party het onthul die stad bestee jaarliks 48-miljoen-rand om metropolisielede by die lughawe te ontplooi, maar geen voordele word ontvang nie, […]
# The DA in Gauteng says Ekurhuleni’s ratepayers are unfairly carrying the cost of policing OR Tambo International Airport, while the city is in deep financial crisis and technically bankrupt. The party revealed that the city spends 48-million-rand annually on deploying metro police at the airport, yet receives no return, even though 20-million-rand in fines […]
# Die direkteur van die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsel, William Baloyi, sê nagenoeg drieduisend roubklaers word vandag verwag by die Amptelike Staatsbegrafnis Kategorie 2 van die voormalige adjunkpresident, David Mabuza, by die Bergvlam Hoërskool in Mbombela. Internasionale hooggeplaastes word ook verwag by die diens wat om 9-uur begin. Hy het motoriste gewaarsku dat paaie van halfagt […]
# Turkish Airlines het ‘n vennootskap met Airlink in Suid-Afrika onderteken om gesamentlik vlugte te bedryf om sy voetspoor in Afrika uit te brei. Die vennootskap beteken Turkish Airlines kan vanaf 1 Augustus sy “TK”-kode op Airlink se binnelandse en streeksvlugte gebruik. Die skuif sal naatlose verbindings vanaf Kaapstad en Johannesburg bied. Turkish Airlines sê […]