# Die Keniaanse president William Ruto het gewaarsku teen pogings om die regering omver te werp, enkele dae nadat 31 mense in landswye anti-regeringsbetogings dood is. Sy ernstigste opmerkings nog volg terwyl die land worstel teen ‘n vlaag gewelddadige optogte oor die ekonomiese stilstand, korrupsie en polisiewreedheid. Hy sê die land sal nie vernietig word […]
# Die Amerikaanse-ambassade in Nigerië het aangekondig dat visums vir tydelike verblyf in die VSA vir Nigeriese burgers nou tot drie maande verminder is. Dit is die nuutste in ‘n reeks van reisbeperkings wat deur Washington aangekondig is, met baie daarvan wat Afrika-lande raak. Nigeriërs kon voorheen verskillende lengte visums kry, afhangend van die aard […]
# AfriForum has called for an immediate halt to proposed changes to the Private Security Industry Regulatory Authority regulations, citing the growing scandal involving businessman Vusumuzi ‘Cat’ Matlala. They want an independent investigation into PSiRA’s ties to criminal networks and political interference. AfriForum’s Jacques Broodryk demands disciplinary and criminal action against officials who allowed Matlala’s […]
# The man accused of the murder of 14-year-old Lukhona Fose, has been granted five-thousand-rand bail by the Roodepoort Magistrate’s Court. Fose’s mutilated body was discovered in an open veld near her home, a day after she was reported missing. She was laid to rest in Komani, Eastern Cape. Last week, Mduduzi Mnisi’s girlfriend, Pinky […]
# Build One South Africa het sy beroep op president Cyril Ramaphosa herhaal om ondersoeke te bespoedig na die skokkende bewerings van die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris , Nhlanhla Mkhwanazi. Dit betrek senior polisielede en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, by politieke inmenging. Speaker Thoko Didiza het parlementêre komitees aangesê om die saak dringend te ondersoek. […]
# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus is steeds onoorwonne op hul Australiese toer nadat hulle die Brumbies 36-24 geklop het in Canberra. Die besoekers het ‘n rustydvoorsprong van 19-10 gehad en uiteindelik die gashere met vyf drieë teenoor vier geklop. Die Brumbies was die enigste span wat die Leeus kon klop op hulle vorige […]
# Krieket: Jofra Archer maak môre op Lord’s sy langverwagte terugkeer na toetskrieket na vier jaar se afwesigheid weens beserings. Hy is in Engeland se span vir die derde toets teen Indië in die plek van die mede-snelbouler Josh Tongue. Dit is die enigste verandering aan die span wat die tweede toets met 336 lopies […]
# Die EFF verwerp die 2025/26 begroting vir die Departement van Verdediging en Militêre Veterane en noem dit verraad teen soldate en veterane. Carl Niehaus van die EFF het in die Nasionale Vergadering gesê 57-miljard-rand is aan Verdediging toegeken en slegs 878-miljoen-rand aan veterane, wat nasionale veiligheid en waardigheid faal. Hy het die krisis by […]
# Sokker: Kaizer Chiefs het hulle voor-seisoen-toer in Nederland met ‘n 2-1 nederlaag gister teen Vitesse Arnhem by die RKSV Driel Stadion, begin. Reeve Frosler het die eerste doel vir Amakhosi in die 37ste minuut aangeteken, maar ‘n eie-doel vroeg in die tweede helfte deur Dillan Solomons het die telling gelyk gemaak. Andy Visser het […]