# Roadrunning: The 31st Gun Run takes place in Cape Town this weekend, with over 18-thousand athletes expected. Tomorrow features the 17-kilometre trail run from Oranjezicht and shorter races from Green Point, while Sunday’s 21.1-kilometre half-marathon winds through Green Point, Sea Point, Camps Bay and Clifton. Road closures will affect key areas between 5am and […]
# Cosatu het in beginsel die tertafellegging in die Parlement van die Wysigingswetsontwerp op Drank, verwelkom. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die wetsontwerp kyk na die behoefte vir ‘n progressiewe reaksie oor die krisis van drankmisbruik wat endemies in Suid-Afrika is, veral onder die werkersklasse en die plattelandse gemeenskappe. Hy sê meer as 40-persent van die […]
# Die organisasie Lawyers for Human Rights verwelkom die Konstitusionele Hof se baanbreker-uitspraak, wat bevestig dat artikel 26 van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik en onbillik diskriminerend is op grond van geslag. Die organisasie se prokureur, Mametlwe Sebei, sê hierdie uitspraak bevestig dat die reg om ‘n mens se van […]
# Johannesburg en Tshwane is medevoorsitters van die 2025 Urban 20-burgemeestersberaad in Johannesburg, ‘n globale diplomatieke projek wat stedelike prioriteite binne die G20-agenda versterk. Die beraad is byeengeroep deur C40 Cities, en United Cities and Local Governments. Die medevoorsittersrol plaas Afrika-stede aan die voorpunt van globale stedelike bestuur en volhoubare transformasie. Die beraad sal fokus […]
# The inaugural South Africa Fashion Awards will be held in Sandton, Johannesburg, on the fourth of next month, marking the arrival of the World Fashion Awards in Africa. Legendary designer David Tlale will receive the Lifetime Achievement Award, while Laduma Ngxokolo will be honoured for his global contribution to fashion. Nominees include Thebe Magugu, […]
# Die regering van die Wes-Kaap het die agterstand in titelaktes met bykans helfte verminder. Die totaal wat in 2016/17 op 73-duisend gestaan het, is in 2024/25 na 34-duisend verminder. Die Departement van Infrastrutuur het in 2024/25 ses-duisend-515 aktes afgehandel, wat meer as dubbel die teiken is. Dirk Wessels van die DA beklemtoon inisiatiewe soos […]
# Rugby: Springbok assistant coach Mzwandile Stick says they realise they have to be their best for the full 80 minutes of tomorrow’s Rugby Championship match against the All Blacks in Wellington. Much is at stake for South Africa. Victory will see them retain the Freedom Cup they won last year for the first time […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, en adjunkminister Mkhuleko Hlengwa is bekommerd oor die toenemende ongelukke waarby leerders betrokke is, en sê ‘n hersiening van die Nasionale Padveiligheidstrategie sal skoolvervoer prioritiseer. Dit volg ná die dood van vyf leerders gister toe ‘n ‘n minibus in ‘n voorskoolse gebou in die Imbali Township in Pietermaritzburg, […]
# ‘n Nadoktorale student van die Durban Universiteit van Tegnologie, doktor Kehinde Christopher Adewumi, is vereer met die gesogte toekenning vir opkomende vakkundiges van die Common Ground Research Networks in Amerika. Ontvangers word gekies op grond van die impak en potensiaal van hul navorsing, publikasies en betrokkenheid by die gemeenskap. Adewumi is ‘n nadoktorale genoot […]