# Die Stad Tshwane sê hoë waterverbruik kan veroorsaak dat die metro se voorraad selfs voor die somer kan opdroog. Vlakke in 16 hoofreservoirs verlaag terwyl die vraag perke oorskry. Die stad pomp tans 22-persent meer water as wat toelaatbaar is en verlengde wateronderbrekings mag volg as die gebruik nie afneem nie. Selby Bokaba van […]
# The City of Tshwane says high water consumption is putting the city at risk of running out of water, even before summer. Levels in 16 major reservoirs are dropping as demand exceeds limits, with the city currently pumping 22-percent more water than permitted. Prolonged water interruptions could follow if usage doesn’t decrease. The city’s […]
# Cooperative Governance and Traditional Affairs minister Velenkosini Hlabisa says president Cyril Ramaphosa’s service delivery provincial gatherings are vital for aligning national, provincial, and local leaders. Speaking in Rustenburg, North West during the seventh engagement of its kind, Hlabisa stressed the importance of the District Development Model in breaking silos and improving collaboration. He acknowledged […]
# Die eerste Suid-Afrikaanse Modetoekennings wat die vierde van volgende maand in Sandton, Johannesburg, aangebied word, kondig die aankoms van die Wêreldmodetoekennings in Afrika aan. Die legendariese ontwerper David Tlale ontvang ‘n lewensprestasie-toekenning, terwyl Laduma Ngxokolo vereer word vir sy wêreldwye bydrae tot mode. Thebe Magugu, Rich Mnisi en Bonang Matheba tel onder die benoemdes. […]
# Die veroordeelde moordenaar Thabo Bester se regsverteenwoordiger, Courage Morero, is teleurgesteld omdat die Hooggeregshof in Pretoria sy en Nandipha Magudumana se dringende aansoek verwerp het om Netflix se dokumentêr, Beauty and the Bester, te verbied. Regter Sulet Potterill het beslis Bester het toegang tot ander regsmiddels en voorafgaande beperking is nie die enigste keuse […]
# Deputy president Paul Mashatile says the government will provide stronger support for farmers and strengthen food security. Speaking at the NAMPO Cape 2025 in the Overberg in the Western Cape, Mashatile highlighted challenges such as water shortages, lack of funding and inadequate support for emerging farmers. He also confirmed ongoing talks with the US […]
# Roadrunning: The 31st Gun Run takes place in Cape Town this weekend, with over 18-thousand athletes expected. Tomorrow features the 17-kilometre trail run from Oranjezicht and shorter races from Green Point, while Sunday’s 21.1-kilometre half-marathon winds through Green Point, Sea Point, Camps Bay and Clifton. Road closures will affect key areas between 5am and […]
# Cosatu het in beginsel die tertafellegging in die Parlement van die Wysigingswetsontwerp op Drank, verwelkom. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die wetsontwerp kyk na die behoefte vir ‘n progressiewe reaksie oor die krisis van drankmisbruik wat endemies in Suid-Afrika is, veral onder die werkersklasse en die plattelandse gemeenskappe. Hy sê meer as 40-persent van die […]
# Die organisasie Lawyers for Human Rights verwelkom die Konstitusionele Hof se baanbreker-uitspraak, wat bevestig dat artikel 26 van die Wet op die Registrasie van Geboortes en Sterftes ongrondwetlik en onbillik diskriminerend is op grond van geslag. Die organisasie se prokureur, Mametlwe Sebei, sê hierdie uitspraak bevestig dat die reg om ‘n mens se van […]