# Krieket: Engeland se afrigter, Brendon McCullum, sê die snelbouler Jofra Archer is beskikbaar vir insluiting in die span vir die derde toets teen Indië wat Donderdag op Lord’s begin. Die 30-jarige Archer het in Februarie 2021 laas in ‘n toets gespeel weens ‘n reeks beserings aan sy elmboog en lae-rug. Die reeks is gelykop […]
# Build One South Africa leader, Mmusi Maimane, warns that public confidence in safety and accountability institutions has eroded to dangerous levels. This follows KwaZulu-Natal Police Commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi’s damning allegations of co-ordinated efforts to obstruct cases and shield those behind political killings. BOSA’s spokesperson, Roger Solomons, says Maimane has written to president Cyril Ramaphosa […]
# Die adjunkminister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Bernice Swarts, sê die departement is besig om die Nasionale Program vir Vergroening te koördineer en toe te pas. Die program ondersteun die mediumtermyn-ontwikkelingsplan, wat inklusiewe groei en werkskepping wil bevorder en die hoë lewenskoste wil aanspreek deur vrugtebome in voedselsekerheidsprogramme te integreer. Swarts sê Suid-Afrika […]
# Motorsport: South Africa’s Formula One bid steering committee has concluded the selection of a potential promoter as the country bids to host a Grand Prix for the first time since 1993. The committee says the selection was the outcome of a structured and fair multi-phased process. Among the requirements for the successful registration of […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê hy het president Donald Trump van Amerika vir die Nobel-prys vir Vrede benoem. Die twee leiers het gister in Washington ontmoet, die eerste keer sedert Amerika se aanvalle op Iran se kernprogram. Netanyahu het Trump se pogings geloof om vrede in die Midde-Ooste te bewerkstellig en sê […]
# Die Johannesburgse Metropolisie sê hy het tussen 30 Junie en 6 Julie 145 motoriste weens dronkbestuur gearresteer. Die metropolisie se woordvoerder, Xolani Fihla, sê die inhegtenisnemings is gedoen tydens verskeie operasies, padblokkades en roetinepatrollies om gevaarlike padgedrag te bekamp. Hy sê die metropolisie is verbind tot padveiligheid en die streng toepassing van verkeerswette:
# Suid-Afrika se nasionale voël, die bloukraanvoël, is herklassifiseer as kwesbaar weens ‘n beduidende afname in sy getalle, veral in die Wes-Kaapse Overberg-gebied waar dit die afgelope 15 jaar met 44-persent gedaal het. Die getalle daal ook in die semi-woestynstreek van die Karoo, waar die meeste van die land se bloukraanvoëls voorkom. ‘n Bewaringswetenskaplike van […]
# The ANC wants to remove Tshwane City Manager Johann Mettler. This follows a letter from Gauteng Cooperative Governance MEC Jacob Mamabolo last month, flagging the interview panel for Mettler’s appointment and his qualifications under the Municipal Finance Management Act. DA Tshwane caucus leader, Cilliers Brink, has pushed back, saying the panel that made the […]
# President Cyril Ramaphosa sê die 30-persent handelstarief wat Amerika op Suid-Afrikaanse uitvoere gaan instel, is nie ʼn ware voorstelling van beskikbare handelsdata nie. Hy sê 56-persent goedere kom Suid-Afrika binne teen ‘n nul-persent-tarief as begunstigde nasie en 77-persent Amerikaanse goedere word met nul-persent-invoerbelasting ingevoer. Die president verwelkom dit dat die Amerikaanse regering sê die […]