# The South African senior street dance group won gold in the street dance category at the Dance World Cup 2025 in Burgos, Spain. The team won with a final score of 95.7-percent for their bold, electric, and powerful performance, which blended hip-hop, Pantsula, and Amapiano. Often referred to as the ‘Olympics of Dance’, the competition […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die groei in die toerismeseisoen wys die uitwerking van gekoördineerde belegging, infrastruktuur en strategiese bevordering. Die 2024/2025-plesierbootseisoen het 1,32-miljard-rand tot die plaaslike ekonomie bygedra en twee-duisend werksgeleenthede ondersteun. Altesaam 83 plesierbote het vasgemeer, waarvan dit 11 se eerste besoek was. Die aantal passasiers en bemanning het met 16-persent […]
# Sokker: Chelsea is deur na die Klub-wêreldbekereindstryd nadat hy Fluminense in New Jersey met 2-0 verslaan het. Die 23-jarige Brasiliaan, Joao Pedro, wat verlede week van Brighton by The Blues aangesluit het, het in die 18de minuut ʼn skitterende doel aangeteken en nog een vroeg in die tweede helfte om die oorwinning te beklink. […]
# Die Amerikaanse Appèlhof het ‘n laerhofbevel opgehef wat die omvangryke afleggings van federale werkers deur president Donald Trump se administrasie geblokkeer het. Die besluit kan lei tot honderde duisende werkverliese, insluitend by die departemente van die Tesourie, Landbou, Handel en Gesondheid. Regter Ketanji Brown Jackson was die enigste lid van die regbank van nege […]
# China’s carbon emissions declined by 1.6-percent in the 12-months up to May 2025, as the world races to cut emissions in the fight against climate change. The country is currently responsible for some 30-percent of global emissions. According to the Centre for Research on Energy and Clean Air, the shift is largely due to […]
# Die DA doen ‘n beroep vir ‘n gesamentlike parlementêre ondersoek tussen die portefeuljekomitees van Polisie en Justisie om bewerings van korrupsie en politieke inmenging in die strafregstelsel te ondersoek. Dit volg op die verdoemende bewerings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, waarby die minister van Polisie, Senzo Mchunu, regstreeks betrek word. Die DA sê […]
# Die GOOD-party veroordeel die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekuriteitsagentskap se besluit om die Julie-uitbetalings vir duisende begunstigdes vir hersiening te vertraag. Sassa het sommige betalings in Julie vertraag en teiken begunstigdes wat vermoedelik bykomende inkomstebronne het. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die waarheid is dat die hersieningsproses deel is van ‘n breër patroon van […]
# Four law enforcement officials and two civilians, facing charges of theft and corruption, were granted three-thousand-rand bail by the Johannesburg Magistrate’s Court. The officers include three members of the Hawks’ Serious Organised Crime Investigation Unit in Gauteng and one from the Gauteng Highway Patrol. The National Prosecuting Authority’s regional spokesperson, Phindi Mjonondwana, says all […]
# The DA fully supports the Basic Education budget tabled by minister Siviwe Gwarube in Parliament, saying she is overseeing a turnaround of the department, eradicating pit toilets and building new classrooms. The budget focused on key areas, including expansion of access to Early Childhood Development, eradicating pit toilets in schools, and advancements in mother-tongue-based […]