# President Donald Trump sê sy verhouding met Elon Musk is verby en hy het geen begeerte om die bande te herstel nie. Dit is volgens Trump se jongste kommentaar aan NBC News sedert sy epiese uitval met Musk. Die tegnologie-miljardêr, wat miljoene aan Trump se verkiesingsveldtog geskenk het en ‘n raadgewer in die Withuis […]
# US President Donald Trump is deploying two-thousand National Guardsmen in Los Angeles to deal with unrest over raids on undocumented migrants. The Californian city saw a second day of unrest on Saturday as residents clashed with Immigration and Customs Enforcement federal agents. As many as 118 arrests were made in LA this week as […]
# US President Donald Trump says his relationship with Elon Musk is over and he has no wish to mend the damaged ties. Trump’s comments to NBC News were the latest since the epic fallout between him and Musk. The tech billionaire, who donated millions to Trump’s election campaign and became a White House aide, […]
# Cycling: A month ahead of the Tour de France the trio expected to dominate the race, Tadej Pogacar, Jonas Vingegaard, and Remco Evenepoel, will meet during the Critérium du Dauphiné starting today. With four hilly stages, a time trial, and three final days in the Alps, it will reveal defending Tour de France champion […]
# Rugby: Die Bulle is deur na die eindstryd van die Verenigde Rugbykampioenskap met ‘n oorwinning van 25-12 oor die Haaie voor 47-duisend ondersteuners op Loftus Versfeld in Pretoria. Ten spyte van drie geel kaarte in die eerste helfte, was die Bulle met 15-3 voor teen rustyd. Beide spanne het in die tweede helfte 10 […]
# Betogings duur voort teen die tegnologie-miljardêr Elon Musk te midde van ‘n vete met Donald Trump oor die president se reuse-belasting- en binnelandse beleidswetsontwerp. Trump dreig om regeringskontrakte met Musk te beëindig en Musk beweer Trump sou die verkiesing sonder hom verloor het. Ten minste 60 betogings het Saterdag regoor Amerika plaasgevind as deel […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê sy departement het meer as 900-duisend dosisse entstof ter waarde van 70-miljoen-rand bestel om die bek-en-klouseer-uitbrekings in die land te bekamp. Hy sê diere sal ingeënt word in alle gebiede wat die departement geprioritiseer het. Steenhuisen sê Limpopo en Mpumalanga sal ook hul roetine-inentings uitvoer wat drie […]
# Die landbou-organisasie, TLU SA, sê dit is die regering se verantwoordelikheid om die uitbreking van bek-en-klouseer in die land te bestuur en te beheer. Dit volg op nuwe uitbrekings in Newcastle en Bergville, KwaZulu-Natal. Die siekte het ook deur veilings na Mpumalanga en Gauteng versprei. Bennie van Zyl van TLU SA sê die kwarantyn […]
# The Agriculture organisation, TLU SA says government has the responsibility to manage and control the outbreaks of foot-and-mouth disease in the country. This follows new outbreaks of the disease reported in Newcastle and Bergville, KwaZulu-Natal, which have also spread to Mpumalanga and Gauteng, via auctions. The organisation’s Bennie van Zyl says the quarantine of animals […]