# Die polisie se adjunk-nasionale kommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, is gevra om verlof te neem. Dit volg op plofbare bewerings deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, dat Sibiya met die inligtingsmous Brown Mogotsi en die minister van Polisie, Senzo Mchunu, saamgespan het om die taakspan vir politieke moorde in die provinsie te ontbind. Nasionale […]
# Die DA het dringende klagtes ingedien by die Staatsdienskommissie, die Openbare Beskermer en die Menseregtekommissie oor die ineenstorting van water- en sanitasiedienste in Tswaing in Noordwes. Die DA-lid, Carin Visser, sê duisende gesinne in Delareyville, Sannieshof, Ottosdal en 32 nedersettings kan dae of selfs weke sonder water wees. Sy sê die verskonings oor opsetlike […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het die vonnis van 16 jaar wat deur die Tlhabane Streekhof aan die Mosambiekse burger, John Paipai Sithole opgelê is vir die peuter met noodsaaklike infrastruktuur en oortreding van immigrasiewette, verwelkom. Sithole was met meer as 30-duisend-rand se gesteelde koperkables binne die Impala Bafokengmyn in Rustenburg gevang. Die hof het beslis […]
# The deputy national commissioner for Crime Detection, Shadrack Sibiya, has been asked to take a leave of absence. This follows explosive claims by KwaZulu-Natal Police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, that Sibiya colluded with information peddler Brown Mogotsi and Police minister Senzo Mchunu to disband the KZN political killings task team. National Police commissioner Fannie Masemola […]
# Rugby: ‘n Voorry met drie nuwe Springbokke sal die skrum anker in Saterdag se eenmalige toets teen Georgië in Mbombela, met Boan Venter, Marnus van der Merwe en Neethling Fouché wat al drie hulle toets-buiging maak. Fouché en Van der Merwe het wel vir Suid-Afrika gespeel in die onlangse wedstryd teen die Barbarians in […]
# Minister in the Presidency, Khumbudzo Ntshavheni says the State Security Agency’s new national security strategy focuses on modern, coordinated responses to evolving threats. Addressing the media, Ntshavheni said the strategy, approved by the cabinet, is built on eight pillars, including cyber security, border protection, economic resilience, environmental protection, and cultural security. She added the […]
# Die MK-party het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, by die Parlement se Etiekkomitee aangegee en beskuldig dat hy die Nasionale Vergadering mislei het oor sy verhouding met mense wat in ‘n skandaal rondom polisie-inmenging genoem is. Die party beskuldig Mchunu dat hy onder eed gelieg het deur teenstrydige verklarings te lewer. David Skosana […]
# The DA has lodged urgent complaints with the Public Service Commission, Public Protector, and Human Rights Commission over the collapse of water and sanitation services in Tswaing in North West. The DA’s Carin Visser says thousands in Delareyville, Sannieshof, Ottosdal and 32 villages face days or weeks without water. She says that excuses of […]
# Die uitvoerende hoof van die Verkiesingskommissie, Sy Mamabolo, het bevestig dat sosiale media ‘n kernbelangrike rol gespeel het in die kommunikasieveldtog vir verlede jaar se verkiesing. Hy het aan die parlementêre portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake gesê die veldtog het organiese sowel as betaalde inhoud gebruik met verskeie toepassings, insluitende Facebook, en meer as 203-miljoen […]