# Die DA het kommer uitgespreek oor die gebrek aan vordering in die saak teen die geskorste uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka. Die party sê dit is kommerwekkend dat ten spyte van bewerings van korrupsie en ‘n poging om ondersoekende joernalis Pieter-Louis Myburgh met 60-duisend-rand om te koop, Malaka nog nie gearresteer […]
# Die DA in die Wes-Kaap vra die provinsiale Onderwysdepartement om die PA se politieke veldtog by die Laerskool Ligstraal in die Paarl te ondersoek. Volgens die party het PA-leiers na bewering besoek afgelê by die skool geklee in hul partyklere, wat ‘n duidelike oortreding van die onderwyswette is. Die DA-lid, Peter Johnson, sê skole […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is vasbeslote om munisipaliteite se vermoë te herstel om betroubare dienste te lewer en burgerregte te handhaaf. Ramaphosa het in Rustenburg, Noordwes, gepraat en die watertekorte onaanvaarbaar genoem en swak bestuur, finansiële wanbestuur en korrupsie veroordeel. Ramaphosa het beklemtoon dit is noodsaaklik dat munisipaliteite hul fondse doeltreffend moet […]
# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die verdagte in die moord op Charlie Kirk is waarskynlik in aanhouding. Die konserwatiewe aktivis is Woensdag by die Utah Valley University vermoor. Trump het aan Fox News gesê die 22-jarige Tyler Robinson se pa het hom oortuig om oor te gee. Owerhede beskryf die sluipmoord as ‘n […]
# The North Korean government is increasingly implementing the death penalty, including for people caught watching and sharing foreign films and TV dramas. The dictatorship is also subjecting its people to more forced labour while further restricting their freedoms. The UN Human Rights Office found that the North Korean state had tightened control over “all […]
# US president Donald Trump says a suspect in the fatal shooting of Charlie Kirk is likely in custody. The conservative activist was assassinated at Utah Valley University on Wednesday. Trump told Fox News the 22-year old Tyler Robinson’s father convinced him to surrender to police. Kirk was shot in the neck during a debate […]
# President Cyril Ramaphosa gaan met ANC-leiers vergader om die mislukkings van plaaslike regering te bespreek. Ramaphosa het voor ’n besoek aan Noordwes se provinsiale regering beklemtoon dat munisipaliteite sukkel om dienste te lewer, en verwys na Ditsobotla wat vir ‘n negende keer onder administrasie is. Ramaphosa het die behoefte beklemtoon om plaaslike regering te […]
# AfriForum says privatising municipal debt collection is essential to safeguard water security and service delivery. According to AfriForum’s Lambert de Klerk, municipal debt to water boards exceeds 25.1-billion-rand nationally, with Free State debts reaching 36.5-billion-rand. De Klerk warns continued poor financial management could trigger nationwide water outages within three months. He calls for private […]
# Europese Unie-lande het ingestem om sankies te verleng teen meer as twee-duisend-500 Russiese individue en instellings, insluitend president Vladimir Putin, oor die oorlog teen Oekraïne. Ambassadeurs van die 27 lidlande het voor Maandag se sperdatum die besluit onderteken nadat Hongarye en Slowakye eise laat vaar het om ‘n aantal persone van die swartlys af […]