# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy het ‘n nuwe aansoek voorberei om die Gupta-broers uit te lewer vanaf die Verenigde Arabiese Emirate. Dit volg te midde van kritiek teen die NVG na die Hooggeregshof in die Vrystaat beslis het dit is onregmatig om Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, Moroadi Cholota, uit te lewer in […]
# Die voormalige diplomaat Kingsley Makhubela sê die rusie tussen die Amerikaanse president Donald Trump en die miljardêr Elon Musk was onvermydelik. Makhubela het aan SABC News gesê Musk se gedrag is traak-my-nie-agtig en hy sê dit is soos om ‘n kind na die Withuis te bring, wat die waardigheid van die Withuis aangetas het. […]
# Former president FW de Klerk’s widow, has send a supportive message to the families of the Cradock Four, before the reopening of a third inquest into the murders. The four were abducted and brutally murdered by the South African security police in 1985. Lukhanyo Calata, the son of one of the victims, said on […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die Clean Cities and Towns-veldtog, wat in Kliptown, Soweto van stapel gestuur is, sal verder as Johannesburg uitbrei. Mashatile het by die Walter Sisulu-plein van Toewyding gesê die veldtog bevorder skoner, groener stedelike ruimtes en inklusiewe gemeenskappe. Hy beklemtoon die regering se doel is om met inwoners saam te werk […]
# Padwedlope: Tweemalige Comrades-marathonkampioen Tete Dijana soek hierdie naweek ‘n driekuns in die ikoniese, 90-kilometer ultramaraton nadat hy laasjaar gesukkel het. Verlede jaar se wenner, Piet Wiersma sal sy titel verdedig met die afwedloop van Pietermaritzburg na Durban. Onder die top aanspraakmakers in die mansafdeling is Joseph Manyedi, Dan Moselakwe en Edward Mothibi. Dijana het […]
# Nederland gaan op 29 Oktober ‘n blitsverkiesing hou nadat die regse leier Geert Wilders uit die regerende koalisie onttrek het, wat die regering omvergewerp en politieke chaos veroorsaak het. Die stemming in die Europese Unie se vyfde grootste ekonomie en belangrikste wêreldwye uitvoerder sal noukeurig in Europa dopgehou word, waar regse partye beduidende steun […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik oor gure weer hierdie naweek. Al die provinsies behalwe Limpopo kan swaar sneeu, koue temperature en sterk wind verwag. Die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal mag dalk oorstromings ervaar as gevolg van swaar reën. Boere word versoek om hul vee te beskerm. ‘n Weervoorspeller, Kevin Rae sê Comrades Marathon-atlete […]
# Sokker: Die voormalige Engelse sokkerkaptein, David Beckham, kan glo tot ‘n ridder geslaan word. Koning Charles se verjaardag-eerbewyslys van die ontvangers word volgende week gepubliseer. Beckham is in 2003 met die Orde van die Britseryk bekroon. BBC Sport berig hy kom nou in aanmerking vir verdere erkenning vir beide sy sokkerloopbaan en sy bydrae […]
# Die Ministerie van Vervoer sal Dinsdag met die raad van die Padongelukkefonds vergader. Dit volg op die voorlopige skorsing van die uitvoerende hoof Collins Letsaolo. Die Departement van Vervoer beplan ook om die Padongelukkevoordeelskema-wetsontwerp te finaliseer om dit vir slagoffers makliker te maak om voordele te eis sonder om duur regskoste aan te gaan. […]