# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, moedig die party se jeugliga aan om militant en polities bewus te wees en verbind te bly om Suid-Afrika se toekoms te vorm. Hy het by die liga se tweede nasionale algemene raad in Kimberley, Noord-Kaap gewaarsku teen faksies en onproduktiewe geskille. Mbalula het die jeugliga aangemoedig […]
# COSATU het die besluit van die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging verwelkom om die konsepregulasies vir die Nasionale Kredietwet te onttrek. COSATU sê die regulasies het die risiko geloop om studenteskuld op ’n swartlys te plaas, wat gegradueerdes se werkvooruitsigte sou bedreig. Die vakverbond het Tau se vinnige reaksie en politieke volwassenheid geprys […]
# Die ANC-sekretaris-generaal Fikile Mbalula sê jongmense moet die leiding neem in tegnologie, ekonomiese ontwikkeling en werkskepping. Mbalula het die tweede nasionale algemene raad van die party se jeugliga in Kimberley, Noord-Kaap, toegespreek. Mbalula sê die jeug moet innovering dryf en Suid-Afrika se toekoms help vorm deur werkloosheid aan te pak en groei te bevorder. […]
# AfriForum versoek dat die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, besonderhede moet voorsien oor ‘n memorandum van verstandhouding wat in Julie tussen Die Departement van Vervoer en die Staatsdrukker gesluit is om rybewyskaarte te druk. Louis Boshoff van AfriForum sê hulle versoek bevestiging van die ooreenkoms, sy inhoud, en of die Staatsdrukker die nodige […]
# Rugby: Die Cheetahs se afrigter, Frans Steyn, het een verandering aan sy opdrafspan aangebring vir vandag se Curriebeker-halfeindstryd teen Griekwas in Kimberley. Clayton Blommetjies skuif van heelagter na losskakel nadat Franco Smith beseer is. Michael Annies dra die nommer 15-trui en Ali Mgijima sit op die bank. Steyn sê hy’s trots op sy manne […]
# The late Giorgio Armani’s will could reshape the future of his iconic fashion house. Heirs are instructed to sell a 15-percent stake within 18 months, with the option to divest up to 54.9-percent more, leaving the Giorgio Armani Foundation with at least 30-percent. The Italian designer, who died last week preferred buyers including Louis […]
# Car manufacturer Ford Motor Company of Southern Africa has recalled over five-thousand Ford Ranger vehicles due to brake issues. The 2025 and 2026 models may experience a loss of pedal pressure from a brake boost software fault, increasing the risk of accidents. The recall also affects vehicles in Botswana, Namibia, and Eswatini. The company […]
# The DA says broad-based black economic empowerment has failed the majority of South Africans while enriching a small ANC-connected elite. The party criticised deputy president Paul Mashatile for defending BEE as it blocks investment, worsens inequality, and denies opportunities to hardworking entrepreneurs. The DA’s Baxolile Nodada says the party is pushing a new system […]
# Prins Harry het ‘n verrassingsbesoek aan die Oekraïense hoofstad gebring nadat hy vroeër die week ‘n alleen-reis na Brittanje onderneem het waar hy met sy pa, koning Charles, herenig is vir hul eerste persoonlike ontmoeting in 19 maande. Die prins het in Kiëf aangekom met ‘n span van sy Invictus-spele-stigting en sal na verwagting […]