# Drie verdagtes het in die Landdroshof in Piet Retief verskyn vir die moord op Mkondo se raadslid vir openbare betrekkinge, Muzi Manyathi in 2022. Hy is by ‘n vulstasie in Piet Retief doodgeskiet. Mpumalanga se polisiewoordvoerder, Donald Mdhluli, sê die verdagtes is tussen 32 en 36 jaar oud en word verbind met ‘n gesteelde […]
# UNAIDS executive director Winnie Byanyima has called on African countries to reallocate resources to combat AIDS, despite fiscal challenges. Speaking at the Global AIDS update launch at Bertha Gxowa Hospital, she urged governments to adopt cost-effective, scalable programmes over expensive donor-funded models. She highlighted the need for affordable prevention tools like biannual HIV injections, […]
# The European Union says it takes anti-Semitic comments, including praise for Adolf Hitler, by Elon Musk’s AI chatbot on the X platform “extremely seriously”. Screenshots showed several posts made by the bot known as Grok in which it praises the Nazi leader, who oversaw the murder of six-million Jews. There were also derogatory comments […]
# Tien bemanningslede is gered, maar ten minste drie is dood toe Jemense Hoethi-rebelle ‘n vragskip in die Rooi See aangeval het. Die Britse agentskap vir maritieme handelsoperasies sê die Eternity C, met ‘n bemanning van 25 lede, is getref deur vuurpyl-aangedrewe granate wat van klein bote afgevuur is. Die Iran-gesteunde Hoethi’s sê hulle het […]
# ’n Mexikaanse bemanningslid van ’n super-seiljag is borgtog geweier nadat hy aangekla is van die moord op ‘n Suid-Afrikaanse kollega in die Bahamas. Die liggaam van die 20-jarige Paige Bell van Johannesburg is op die boot gevind op ‘n klein eilandjie. Die 39-jarige beskuldigde, Brigido Munoz, is naby gevind met wonde wat moontlik opgedoen […]
# Statistieke SA sê vervaardiging het in Mei met 0,5-persent toegeneem vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die grootste hupstoot het van die staal- en metaalproduktebedryf gekom. Die motorvoertuig- en vervoertoerusting-sektor het ‘n skerp daling van 6,7-persent ervaar. Nicolai Claassen van Statistieke SA sê uitsette het in die laaste drie maande met 0,3-persent gedaal, hoofsaaklik […]
# Suid-Afrikaanse universiteite ondervind ernstige druk as gevolg van voortdurende wanfunksionering in die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente en Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede. Linda du Plessis van die Noordwes-Universiteit waarsku instellings wat gehalte-onderwys moet lewer gaan gebuk onder vertraagde betalings, onttrekking van befondsing en swak bestuur. Die studente se stryd oorheers die opskrifte maar die […]
# Die Suid-Afrikaanse Suikerriet-kwekersvereniging sê die plaaslike suikerbedryf word ernstig bedreig deur die Amerikaanse heffing van 30-persent op uitvoere en ‘n toename in goedkoop gesubsideerde suikerinvoere. Hy waarsku dat die heffings wat volgende maand in werking tree, suiker onmededingend sal maak, terwyl goedkoop invoere van Brasilië en Indië reeds plaaslike pryse ondergrawe. Higgins Mdluli van […]
# A Mexican crewmember of a super yacht was denied bail after he was charged with the murder of a South African colleague in the Bahamas. The body of 20-year-old Paige Bell from Johannesburg was found on the vessel on a tiny island a week ago. The 39-year-old accused, Brigido Munoz, was found nearby with […]