# The Western Cape government has invested more than 15-million-rand in support interventions for Knysna Municipality, aimed at improving service delivery. Local Government, Environmental Affairs and Development Planning MEC Anton Bredell says the funding is being used to strengthen key services including water supply, waste management and road infrastructure. According to Bredell, challenges in municipal […]
# Die Regering van die Wes-Kaap het meer as 15-miljoen-rand belê in ondersteuningsingrypings vir die Knysna Munisipaliteit, wat daarop gemik is om dienslewering te verbeter. Die LUR vir Plaaslike Regering, Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell, sê die befondsing word gebruik om sleuteldienste, insluitend watervoorsiening, afvalbestuur en padinfrastruktuur, te versterk. Volgens Bredell het uitdagings in munisipale […]
# Die Onderwysdepartement van die Wes-Kaap het ‘n graad tien-leerder geskors na die dood van ‘n medeleerder by die Bellville-Suid Hoërskool in Kaapstad. Die leerder is verlede week in die hospitaal dood nadat hy na bewering in ‘n klaskamer aangerand is na ‘n poging tot selfoondiefstal. Bronagh Hammond van die departement sê dissiplinêre stappe sal […]
# Sokker: Die 40-jarige doelwagter van Kaap Verde, Josimar Dias, algemeen bekend as Vozinha, het tydens die 2026 FIFA Wêreldbeker, ‘n reuse sensasie geword, met sy Instagram-profiel wat tot ‘n reuse- agt-miljoen volgelinge gegroei het. Dit het gebeur na hul geskiedkundige ontmoeting teen Spanje wat gelykop geëindig het. Spanje het 27 keer die doelhok aangeval […]
# Rugby: Former Springbok and Bulls lock Victor Matfield believes the Pretoria team could clinch the United Rugby Championship title on Friday night if they play the correct game. The Bulls take on Leinster in Dublin after losing all three finals they’ve reached in the past four years. The hosts will rely on homeground advantage […]
# Sokker: Vanaand se Groep A Wêreldbeker-wedstryd tussen Suid-Afrika en die Tsjeggiese Republiek is ‘n beslissende ontmoeting nadat beide spanne hul eerste wedstryde verloor het. Bafana Bafana het met 2-0 teen Mexiko in die openingswedstryd verloor, terwyl die Tsjegge met 2-1 teen Suid-Korea verloor het. Suid-Afrika hoop om vir die eerste keer ooit verder as […]
# Rugby: Die voormalige Springbok- en Bulle-slot, Victor Matfield glo die Pretoriase span kan Vrydagaand die Verenigde Rugbykampioenskap-titel inpalm as hulle die regte soort spel speel. Die Bulle pak Leinster in Dublin nadat hulle drie eindstryde verloor het wat hulle die afgelope vier jaar gehaal het. Die gashere sal staatmaak op tuisveldvoordeel en ‘n byna […]
# Die geskorste KwaZulu-Natalse Valke-brigadier, Campbell Nyuswa, het voor die Madlanga-kommissie getuig die provinsiale hoof van die Valke, Lesetja Senona, was bewus van die veiligheidsleemtes in die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke se kantore in Port Shepstone. Nyuswa het aan die getuienisleier, Lee Segeels-Ncube, gesê Senona was bewus van deurlopende pogings om veiligheid op die perseel te […]
# SA Canegrowers has welcomed an agreement between the Industrial Development Corporation and the Vision consortium to fund the business rescue of Tongaat Hulett. The deal provides short-term funding and withdraws the liquidation application, allowing the company to continue operating while a rescue plan is implemented. The organisation’s chairperson, Higgins Mdluli, says Tongaat Hulett remains […]