# Soccer: Bafana Bafana coach Hugo Broos has warned Safa to ensure the crop of junior players don’t get lost in the system. He asked the governing body for frequent camps and friendly encounters, saying only taking them to the junior Africa Cup of Nations and the World Cup wasn’t enough. Broos says South Africa […]
# Ten minste 104 mense waaronder 46 kinders is oornag dood in Gaza nadat Israel met nuwe aanvalle begin het. Dit volg nadat Israel beweer het ‘n soldaat is gistermiddag dood. Israel sê die aanvalle het 30 terroriste in bevelsposisies van terreurorganisasies in Gaza getref. Die Amerikaanse president Donald Trump het die aanvalle geregverdig en […]
# Rugby: John Plumtree tree aan die einde van die 2025/26-seisoen uit as hoofafrigter van die Haaie. Die span se eienaars en bestuur het noemenswaardige veranderinge aangekondig na ‘n teleurstellende begin van die seisoen. Plumtree sal na ‘n mentorskap- en raadgewende rol verskuif en die Haaie gaan dringend ‘n tegniese afrigtings-konsultant aanstel om hom die […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig een van die niggies wat in Mamelodi-Oos in Pretoria vermoor is, Tshiyamo Moramaga, was die meisie van die moordbeskuldigde Tebogo Mnisi. Tshiyamo en Boleseng Moramaga is vermoor, terwyl hulle vriend Desmond Semang, wat saam met hulle by die taverne was, oorleef het. Tshiyamo het glo daardie aand ‘n WhatsApp-boodskap […]
# Die Departement van Korrektiewe Dienste veroordeel ‘n mesaanval by die Pollsmoor Korrektiewe Sentrum waarin twee gevangenes dood is. Die voorval het vanoggend plaasgevind terwyl amptenare aangeval is toe hulle probeer het om die orde te herstel. Die departement se woordvoerder, Singabakho Nxumalo, sê daar heers intussen weer kalmte. Nxumalo het sy meegevoel betuig aan […]
# Die MK-party sê die Nasionale Tesourie se besluit om sy kontrak met die Amerikaanse tegnologiemaatskappy, Oracle te beëindig, kom ná volgehoue druk van die party. Die stap volg op die bevindinge van die Spesiale Ondersoekeenheid en die ouditeur-generaal wat Tesourie- en Oracle-amptenare verbind met bedrog en korrupsie in die multimiljoenrandse Geïntegreerde Finansiële Bestuurstelsel-projek. ‘n […]
# Brigadier Lesiba Mokoena van die Valke het aan die Madlanga-kommissie gesê dat hy slegs twee offisiere, kaptein Barry Kruger en ‘n kollega, gemagtig het om na sakeman Katiso “KT” Molefe se Sandhurst-eiendom te gaan om berigte van vals Valke-offisiere te verifieer. Hy is die tweede getuie wat vandag getuig oor die Desember-inhegtenisneming van Molefe. […]
# Krieket: ‘n Meesterlike vertoning deur kaptein Laura Wolvaardt het die Proteas tot ‘n briljante totaal van 319 vir sewe geneem in hulle Wêreldbeker-halfeindstryd teen England in Guwahati, Indië. Dit is die tweede hoogste totaal in ‘n Wêreldbeker-uitklopwedstryd. Wolvaardt en Tazmin Brits het ‘n aanvangs-vennootskap van 101 lopies opgestapel voordat Brits vir 45 vertrek het, […]
# At least 104 people, including 46 children, have been killed overnight in Gaza after Israel launched new strikes. It comes after Israel claimed a soldier was killed yesterday afternoon. Israel says the strikes hit 30 terrorists holding command positions within terror organisations in Gaza. US president Donald Trump justified the strikes, saying Israel had […]