# Die Stad Kaapstad se Energie-direktoraat het ʼn elektrifisering-projek in Langa se Special Quarters-nedersetting afgehandel. Die projek van 1,6-miljoen-rand verbind 159 huishoudings met die elektrisiteitsnetwerk. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê die bestaande elektrisiteitsnetwerk is opgegradeer en versterk om groter vraag te hanteer, terwyl infrastruktuur uitgebrei en toerusting vir elektrisiteitsverspreiding geïnstalleer is:
# President Cyril Ramaphosa stel vandag die Mylpale vir Vrede-veldtog by die Uniegebou in Pretoria bekend om mylpale op die demokratiese reis te herdenk. Dit gaan oor die verering van die verlede om die toekoms te bemagtig. Woordvoerder Vincent Magwenya sê Suid-Afrika vier vanjaar betekenisvolle mylpale soos die 30ste herdenking van die aanvaarding van die […]
# Oekraïne het die Moskouse olieraffinadery in die suidoostelike Kapotnya-distrik van Rusland vanoggend die tweede keer hierdie week aangeval. Kiëf het die aanleg Dinsdag met langafstand-hommeltuie getref in ʼn operasie wat president Volodimir Zelensky beskryf as ʼn reaksie op Russiese aanvalle. Die raffinadery is een van die grootste in die hoofstad en voorsien sowat 40-persent […]
# Union federation Cosatu plans a national protest tomorrow against the rising cost of living, saying workers can no longer cope, and action must be taken before it’s too late. Spokesperson Zanele Sabela says with the doubling of fuel prices and workers spending about 40-percent of their wages on transport, people are approaching breaking point. […]
# Sokker: Bafana Bafana se afrigter, Hugo Broos, sê hy sal dinge steeds op sy manier te doen en steur hom nie aan die onsin oor hom op sosiale media nie. Suid-Afrika gaan vandag teen die Tsjeggiese Republiek probeer om sy Wêreldbeker-veldtog reg te ruk. Broos het onder hewige kritiek deurgeloop na die nederlaag teen […]
# Government says it is making steady progress in the enforcement of lifestyle audits, with seven of the country’s nine provinces having made some gains. Compliance with the lifestyle audit programme was sitting at 61-percent in 2023; however, compliance now stands at 93-percent covering eight-thousand-982 senior officials. Government says in Gauteng, 37-percent of accounting officers […]
# President Cyril Ramaphosa will officially launch the Milestones of Freedom campaign at the Union Buildings in Tshwane today, commemorating key milestones in South Africa’s democratic journey. The campaign will be held under the theme “Honouring the Past. Delivering the Future.” Ramaphosa’s spokesperson, Vincent Magwenya, says this year, the country observes significant and defining milestones, […]
# For the second time this week, Ukraine struck the Moscow Oil Refinery in the southeastern district of Kapotnya this morning. On Tuesday, Kyiv hit the facility with long-range drones, in an operation president Volodymyr Zelensky called “a just response to Russian strikes.” The refinery is one of the largest in Moscow, supplying about 40-percent […]
# Die Tshwane Metropolisie sê hy is vasbeslote om die wet te onderhou en die veiligheid en sekerheid van alle mense in sy regsgebied te beskerm. Dit volg na die inhegtenisneming van 20 buitelanders sonder dokumente vroeër die week vir die oortreding van die Immigrasiewet. Die woordvoerder van die departement, Puleng Motholo, sê hulle is […]