# The Free State Department of Co-Operative Governance and Traditional Affairs says the provincial disaster management teams have set up contingency plans in anticipation of snowfall today. The South African Weather Service has issued a warning for moderate snow in the western and southern parts of the province. The department’s spokesperson, Zimasa Mbewu, says the snowfall is also […]
# Twenty-year-old ballerina, Mbalenhle Mkhatshwa, says that through her ballet studio, she wants to open a world of possibilities for young children from the township. She has built a ballet studio in Tembisa, Gauteng, named Mballet, with classes held on Friday, Saturday and Sunday. Mkhatshwa told Newzroom Afrika that she wants the studio to be […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê haaibewaring en swemmerveiligheid is steeds belangrik. Dit volg na die dood van ‘n gemerkte grootwithaai in ‘n geankerde aashoek langs die kus van Margate, KwaZulu-Natal, verlede maand. Die departement se woordvoerder, Thobile Zulu-Molobi, sê die balans tussen die beskerming van swemmers teen potensiële […]
# Die Gautengse Departement van Gesondheid sê dat hulle besig is om diagnostiese skanderingsdienste regoor die provinsie te moderniseer en te versterk. Dit volg op ‘n toenemende vraag na Magnetiese Resonansiebeelding-skanderings en druk op sentrale dienste, as gevolg van toerustingbeperkings en personeeltekorte in die verlede. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die opgraderings word […]
# The fear of open-cast coal mining is reportedly driving landowners in Mpumalanga’s Highveld to declare private land as protected areas. The move is not purely motivated by conservation, but it seeks to help shield South Africa’s biodiverse grasslands, which are home to species like the wattled crane and oribi. According to the World Bank, […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het ‘n advertensie vir die pos vir ‘n nuwe hoof vir die Valke onttrek. Die voormalige hoof, Godfrey Lebeya, het verlede maand afgetree ná sewe jaar in die pos. Mchunu het aan News24 gesê hy het besluit om die advertensie te onttrek nadat hy die korttermyn-onbestendigheid van ʼn […]
# Sunset Blvd’s Nicole Scherzinger and Maybe Happy Ending’s Darren Criss won lead actress and actor in a musical at the 78th Tony Awards in New York City. Sarah Snook won her first Tony for best leading actress in a play for The Portrait of Dorian Gray, and Cole Escola took home best leading actor […]
# ‘n Amerikaanse afvaardiging onder leiding van die Minister van Handel, Howard Lutnick, vergader vandag met Chinese amptenare in Londen in gesprekke wat gemik is op die oplossing van die handelsoorlog tussen die wêreld se twee grootste ekonomieë. ‘n Negentig-dae handelsooreenkoms vroeër vandeesmaand het daartoe gelei dat die VSA sy algehele tariewe op Chinese goedere […]
# Motorsport: Die sesmalige MotoGP-kampioen, Marc Marquez, het sy voorsprong in die motorfietsryerskampioenskap vergroot ná sy vierde oorwinning van die seisoen by die Aragon Grand Prix in Spanje. Sy jonger broer, Alex, is tweede en Francesco Bagnaia is derde. Die Suid-Afrikaner, Brad Binder, kon nie ʼn plek op die podium haal nie. Marquez, wat ʼn […]