# Minstens sewe mense is dood nadat ‘n hoofwegbrug op ‘n spoorlyn in Rusland naby die Oekraïense grens in Bryansk ineengestort het. Verskeie swaar vragmotors het op ‘n bewegende passasierstrein beland toe die brug laat gisteraand ineengestort het. Daar word berig dat 31 mense beseer is. Die Russiese Ministerie van Noodgevalle het gesê brand- en […]
# Willem Els van die Instituut vir Sekerheidstudies het die uittredende hoof van die Valke, Godfrey Lebeya, as ‘n merkwaardige persoon met integriteit beskryf. Lebeya het gister amptelik afgetree en sy opvolger aangespoor om voltallige personeel en moderne toerusting voor op te stel om die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke te versterk. Els het aan SABC News […]
# Soccer: Mamelodi Sundowns take on Pyramids FC in Cairo tonight at 8pm for the decisive second leg of the CAF Champions League final. After a 1-all draw in the first leg, Sundowns must win or secure a 2-2 draw or more to lift the title. Coach Steve Komphela says the team has the quality […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns pak Pyrmids FC om agtuur vanaand in Kaïro vir die beslissende tweede ronde van die CAF Kampioeneliga-eindstryd. Sundowns moet ná hulle gelykopuitslag van een-elk, minstens met 2-elk gelykop speel om die titel te kan verower. Die afrigter, Steve Komphela, sê die span het die vermoëns, maar hulle moet dié taai eindstryd […]
# Institute for Security Studies’ Willem Els has hailed outgoing Hawks head, Godfrey Lebeya, as a remarkable man of integrity. Lebeya officially retired yesterday, urging his successor to prioritise full staffing and modern tools to boost the Directorate for Priority Crime Investigations. Els says told the SABC News that Lebeya will be remembered for his […]
# Tennis: Vir die eerste keer sedert 2003 het al agt topgekeurdes in die vroue-kompetisie na die laaste 16 van die Franse Ope op Roland Garros deurgedring. Coco Gauff het met Marie Bouzkova in twee stelle afgereken en Mirra Andreeva het Yulia Putintsiva ook in twee stelle geklop. Jessica Pegula het die voormalige finalis Marketa […]
# Die Inkatha Vryheidsparty betreur die verlies van sy adjunk-hoofsweep, Khethamabala “Jobe” Sithole, wat gisteraand in Katlehong doodgeskiet is in wat die party ‘n sluipmoord noem. Die 68-jarige het sedert 2010 in die Parlement gedien en was ‘n gerespekteerde leier in die IVP se Nasionale Raad. Provinsiale Sekretaris van die IVP, Alco Ngobese, is in […]
# Fezile Ngubane wat vroeër gekoppel is aan die moord op Olorato Mongale is vrygespreek. ‘n Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê Ngubane, ‘n motorwag, was die slagoffer van identiteitsdiefstal. ‘n Verdagte, Philangenkosi Makhanya, het na bewering Ngubane se identiteitskaart gebruik om SIM-kaarte te registreer wat aan die misdaad gekoppel is. Die polisie gaan voort met die […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het ‘n tydelike12 maande lisensieooreenkoms met Ithuba Holdings bereik om ontwrigtings aan die Nasionale Lotery te voorkom. Die aanstelling, wat vandag van krag is, kom ten spyte van ‘n hofuitspraak wat die stap as ongrondwetlik verklaar het. Tau gaan teen die teen die besluit appelleer […]