# The City of Cape Town is intensifying efforts to curb air pollution by cracking down on diesel vehicle emissions. The City Health’s Air Quality Management Unit conducts daily roadside testing of diesel vehicles to ensure that the contribution of diesel vehicle emissions to ambient air quality and visible brown haze is minimised. Mayoral committee […]
# Tennis: Die wêreld se nommer twee speler Jannik Sinner is deur na die laaste 16 van die Parys Meesters. Die Italianer het Zizou Bergs van België geklop om sy toernooi-vlak oorwinnings op harde binnenshuise bane tot 22 op te skuif. Sinner sal nou teen Francisco Cerundolo van Argentinië te staan kom wat die Serwiër, […]
# Eskom sê hulle het eenheid 1 van die Koeberg-kernkragsentrale weer aan die nasionale netwerk gekoppel. Die eenheid is vroeg vanjaar gesluit vir die tweede fase van hul langtermyn-bedryfsonderhoudsprogram, ‘n vereiste van hul 20-jaar lewensduurverlenging wat deur die Nasionale Kernreguleerder toegestaan is. Beide eenheid 1 en 2 sal na verwagting meer as een-duisend-860-megawatt lewer. Eskom […]
# ‘n Student aan die Durbanse Universiteit vir Tegnologie, Lindani Sibisi, se kortprent Amanzi het die toekenning vir beste redigering gewen op die Kanadese Mobiele Internasionale Rolprentfees. Amanzi, wat “water” in Zoeloe beteken, vertel die verhaal van ‘n vrou wat geteister word deur voorvadergeeste wat eis dat sy haar roeping as ‘n tradisionele geneser aanvaar. […]
# The City of Tshwane’s Emergency Services Department is urging residents to remain vigilant, as heavy rains are expected across large parts of Gauteng today. The South African Weather Service has issued a Yellow Level 2 warning for severe thunderstorms. Emergency Services’ spokesperson, Nana Radebe-Kgiba, says a 60-percent chance of rainfall is predicted, bringing with […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, sê dis hoog tyd dat kontrakteurs wat nie hul werk doen nie en ongestraf bly, aanspreeklik gehou word. Die minister het gister die Suid-Afrikaanse Konstruksie-aksieplan bekendgestel om onvoltooide bouprojekte af te handel en aanspreeklikheid in die Openbare Werke en Infrastruktuur-sektor te herstel. Die sespuntplan sluit […]
# The Institute of Race Relations has launched the Value for Money Bill, a new, groundbreaking legislative proposal to overhaul the way government spends public money. The bill replaces the complex points-based preference system with a single, transparent standard. IRR’s Hermann Pretorius says the bill retains limited and transparent tie-break preferences, such as proven delivery, […]
# ActionSA verwelkom die nuus dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sy geskatte belastinginvordering vir die middel van die fiskale jaar met 18-miljard-rand oorskry het. Vir die eerste helfte van die 2025/2026 fiskale jaar het die diens ‘n netto bedrag van 925-miljard-rand ingevorder, terwyl die skatting vir die tydperk 907-miljard-rand was. ActionSA se woordvoerder, Matthew George, sê […]
# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het die beslaglegging op kokaïen ter waarde van ongeveer 20-miljoen-rand in Midrand, Gauteng, verwelkom. Die polisie het ‘n eiendom in Blue Hills deursoek waar hulle ongeveer 80 kilogram kokaïen in ‘n pakkamer ontdek het. ‘n Ses-en-vyftigjarige man, wat vermoedelik die eienaar van die eiendom is, is in […]