# AfriForum het die Parlement aangemoedig om minagting van die Konstitusionele Hof te vermy deur sperdatums vir die regstelling van ongrondwetlike wette na te kom. Dit volg op ‘n tweejaar-verlenging wat toegestaan is vir die aanvaarding van die Wet op Tradisionele en Khoi-San-leierskap. Barend Uys van AfriForum waarsku dat die vertraging kulturele gemeenskappe rigtingloos laat. […]
# Saoedi-Arabië gaan strenger optrede teen ongeregistreerde aanbidders tydens volgende week se hadj-pelgrimstog. Gereelde klopjagte, hommeltuigmonitering en ‘n stortvloed van tekswaarskuwings is daarop gemik om ongemagtigde besoekers in en om die heilige stad Mekka te keer. Die eenvoudige boodskap, “Geen hadj sonder ‘n permit nie”, word oor en oor herhaal in ‘n meedoënlose veldtog wat […]
# Die Streekhof in Ladysmith in KwaZulu-Natal het die voormalige DA-raadslid Michael Buthelezi tot vier keer lewenslank gevonnis plus 15-jaar tronkstraf vir die moord op sy verloofde en drie kinders in ‘n brandstigtingsvoorval in Bergville in 2023. Buthelezi is ook skuldig bevind aan die verskaffing van vals inligting aan die polisie. Die Nasionale Vervolgingsgesag se […]
# AfriForum is sterk gekant die Stad Tshwane se nuwe skoonmaakheffing en bestempel dit as dubbele belasting. Die munisipaliteit het ‘n maandelikse heffing van sowat 200-rand goedgekeur vir eiendomme wat nie hul vullisverwyderingsdiens gebruik nie. Die organisasie sê inwoners wat weens swak munisipale diens eerder privaat verwydering gekies het, word nou op ‘n onregverdige manier […]
# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê korrupsie duur voort weens politieke onwilligheid en sistemiese geheimhouding in regeringsinstellings. OUTA glo Suid-Afrika verswak aanhoudend, met dienslewering wat ineenstort, toenemende ongelykheid en geen stappe teen korrupsie nie. Die organisasie sê die staat het versuim om die Staatskapingskommissie se bevindings te implementeer en diegene wat by korrupsie betrek word, […]
# Transport Minister Barbara Creecy says passenger numbers in Cape Town reached 53-thousand people a day in April last year. She says with the reopening of Philippi and Nolungile stations, this number has now almost doubled to 104-thousand passenger trips a day. With the targeted completion of the Kapteinsklip’s second line towards the end of […]
# The GOOD Party welcomes remarks by US president Donald Trump’s spiritual adviser, Pastor Mark Burns, dismissing claims of a white genocide in South Africa. Speaking during a visit to the country, Burns said there is no evidence of targeted killings of white South Africans and criticised those spreading the claims as opportunists. GOOD secretary-general […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê pendelaargetalle in Kaapstad was in April verlede jaar op 53-duisend per dag, maar met die heropening van die Philippi- en Nolungile-stasies het die getal nou byna verdubbel tot op 104-duisend pendelaars per dag. Die doelwit is om die Kapteinsklip se tweede lyn teen die einde van die […]
# The Congress of South African Trade Unions has welcomed the appointment of the new Unemployment Insurance Fund Board. COSATU says it’s ready to work with Labour Minister Nomakhosazana Meth to fix mismanagement, corruption, and outdated systems. Spokesperson Matthew Parks says the federation will push for UIF modernisation, expanded coverage for atypical workers, and smarter […]