# KwaZulu-Natal Hawks head Lesetja Senona’s legal counsel, Dali Mpofu, has raised concerns about what they describe as unfair treatment by the Madlanga commission. He argues his client had repeatedly been denied access to information needed to respond to allegations, and testify multiple times on issues previously addressed. Mpofu questioned the relevance of some lines […]
# The International Trade Administration Commission of South Africa, ITAC has recommended increasing the anti-dumping duty on plastic feedstock polymers, known as P-E-T, and imported from China, to 43.77-percent. PET is a chemical polymer used extensively to manufacture everyday plastic items, most notably clear beverage bottles and food containers. South African polymer producer Safripol applied […]
# Mercedes het sy versoek teruggetrek om ‘n hersiening van die uitslae van die Formule Een Grand Prix in Monaco. George Russell is met vyf sekondes gestraf weens spoed in die kuipe, en weer omdat hy dit nie uitgedien het tydens ‘n kuipe-stop nie. Dit het hom tot 12de plek laat terugsak terwyl hy op […]
#The City of Tshwane says the Parkmore Low-Level Reservoir Expansion Project in Waterkloof Glen has reached 98-percent completion. Pretoria East, particularly the Menlyn economic node and surrounding areas including Ashlea Gardens, continues to experience significant residential and commercial growth, placing increasing pressure on existing water infrastructure. Mayoral committee member for Utility Services, Frans Boshielo says the additional storage capacity […]
# Rugby: Die Bulle se afrigter, Johan Ackermann, sê hulle is ongeag die weer in Ierland gereed vir Leinster in vanaand se Verenigde Rugbykampioenskaps-eindstryd. Hy sê hulle gaan die geleentheid geniet en alles uithaal. Die veld op Croke-park in Dublin is glo in ‘n onberispelike toestand, met ‘n 100-persent natuurlike grasoppervlak. Kaptein Marcell Coetzee sê […]
# ‘n Al-Kaeda-geaffilieerde militantegroep het aanspreeklikheid aanvaar vir die dodelike aanval op Niger se grootste lughawe. Vyf-en-dertig mense is dood toe gewapende mans losgebrand het op die Diori Hamani-internasionale Lughawe en militêre basis in die hoofstad, Niamey. Die lughawe en militêre lugbasis is op dieselfde perseel. Die slagoffers sluit in 22 aanvallers, 11 soldate en […]
# Hernude Israelse lugaanvalle in suidelike Libanon het oornag die lewens van minstens 15 mense geëis. Die staatsnuusagentskap NNA berig die aanvalle op verskeie dorpe in die Nabatieh-distrik was van die hewigste in onlangse weke. Israel sê die aanvalle was gemik op Hizbolla-teikens in verskeie gebiede in reaksie op die Iran-gesteunde militante groep se herhaalde […]
# Rugby: Die Wallabies se afrigter, Joe Schmidt, het bevestig dat die veteraan-stut James Slipper sy uittrede omgekeer het en ingesluit is in die groep vir volgende maand se Nasieskampioenskaps-toetse teen Ierland, Frankryk en Italië. Die 37-jarige het in Oktober uitgetree na ‘n rekord 151 toetse vir Australlia, maar Schmidt het hom gevra om terug […]
# Forum for South Africa verwelkom die parlementêre ampsklagkomitee se besluit om president Cyril Ramaphosa se dringende hofaansoek teen te staan, wat daarop gemik is om die ampsklagproses te stop. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê die poging wek ernstige kommer oor aanspreeklikheid, deursigtigheid en respek vir demokratiese instellings. Hy sê die proses is ‘n […]