# The N3 Toll Route is currently closed near Swinburne in the Free State. This follows a fatal crash between a minibus taxi and a truck this morning. The N3 Toll Concession has warned road users to expect congestion and delays between Van Reenen and Swinburne for the duration of the cleanup and recovery operations. […]
# Rugby: Springbok and Bulls prop Jan-Hendrik Wessels has failed in his appeal to overturn a nine-week suspension, but has had his suspension reduced by one game. He was penalised after Connacht flanker Josh Murphy accused him of groping during a United Rugby Championship match two weeks ago. A URC appeal panel found the disciplinary […]
# Die Departement van Basiese Onderwys sê die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen verloop glad en geen ernstige voorvalle is aangemeld nie. Daar is vanjaar 766-duisend voltydse kandidate wat die eindeksamen aflê, die hoogste sedert 1996. Die matriekeksamen het op 21 Oktober afgeskop met die praktiese eksamen vir Rekenaartoepassingstegnologie. Die eksamen eindig op 26 November. Die departement […]
# Die Stad Tshwane het sy 2025 Feesseisoen-padveiligheidsveldtog in Eersterust van stapel gestuur. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsveiligheid, Hannes Coetzee, sê die metro het sy operasionele gereedheid versterk deur verskerpte wetstoepassingsigbaarheid, gekoördineerde noodreaksiemaatreëls en vennootskappe met provinsiale en nasionale agentskappe. Hy sê operasionele ontplooiings sal datagedrewe wees, gemik op geïdentifiseerde hoërisiko-roetes en -korridors waar hoë ongeluksyfers […]
# Die Stad Tshwane se departement van Nooddienste maan inwoners om versigtig te wees met swaar reën wat vandag in groot dele van Gauteng verwag word. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel Vlak 2 waarskuwing vir heftige donderstorms uitgereik. Die woordvoerder van die Nooddienste, Nana Radebe-Kgiba, sê daar is ‘n 60-persent kans op reën wat […]
# Die Stad Kaapstad se Ramprisikobestuur-vrywilligers het hul vaardighede by vanjaar se jaarlikse Ramprisikobestuur Noodhulp- en Brandbestrydingkompetisie tentoongestel. Ses-en-twintig spanne het deelgeneem: 12 in die brandbestrydingsafdeling en 14 in die noodhulpafdeling. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die Mitchells Plain-eenheid het die brandbestrydingskompetisie gewen en die Ottery-eenheid die noodhulpkompetisie:
# Die 4de G20 Kultuurwerkgroep Ministeriële Vergadering het die Kwadukuza Verklaring oor Kultuur aanvaar. Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, het dit in KwaZulu-Natal aangebied. Die verklaring bied ‘n omvattende raamwerk vir samewerking om kulturele erfenis te beskerm, kreatiewe industrieë te bevorder en kulturele verskille en dialoog met lidlande te ondersteun. Die […]
# The Department of Basic Education says the National Senior Certificate exams are progressing smoothly with no major incidents reported nationwide. This year there are 766-thousand full-time candidates, the highest number since the final examinations started in 1996. The NSC kicked off on 21st October with the Computer Applications Technology practical exam. The examination period […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie veroordeel die moord op meer as 460 pasiënte en ontvoering van ses gesondheidswerkers by die Saudi-kraaminrigting in El Fasher, Soedan. Die WGO het voor die jongste aanval reeds 185 aanvalle op gesondheidsorgfasiliteite in Soedan bevestig sedert die konflik in April 2023 begin het. In dié tydperk is een-duisend-204 pasiënte en personeellede dood […]