# Frankryk het meer as 20 mense in hegtenis geneem in verband met ontvoeringskomplotte wat kripto-handelaars teiken. Die inhegtenisnemings vorm deel van ‘n ondersoek deur die georganiseerde misdaadkantoor in Frankryk na die ontvoering van ‘n kripto-miljoenêr in Parys se pa, wat later deur die Franse polisie gered is, ‘n poging vroeër hierdie maand om ‘n […]
# President Cyril Ramaphosa has warned against the continued export of raw minerals without ensuring local economic benefits. In his reply to the National Assembly’s oral questions, Ramaphosa said it’s crucial that the people living near extraction areas see tangible gains from the entire value chain. He added that global partners now recognise the value […]
# President Cyril Ramaphosa says South Africa has successfully reset its trade relationship with the US following a high-level visit to Washington last week. In response to a parliamentary question, he confirmed that discussions on tariffs and investments have resumed and that US participation in the upcoming G20 summit in November is crucial. Ramaphosa described […]
# ‘n Sesjarige see-olifant wat vroeg vanoggend in die strate van Gordonsbaai in Kaapstad gesien is, is verdoof en sal na ‘n veilige plek verskuif word. Die sigbaar uitgeputte rob is amper ‘n kilometer van die kus gewaar waar hy met sy bolyf op ‘n geparkeerde voertuig gerus het. Amptenare van die Kaap die Goeie […]
# Three people have died in a head-on collision between a light delivery vehicle and a sedan on the R23 Road between Val and Balfour today. The crash occurred around 12:30pm and both vehicles caught fire, leaving one woman and two men burnt beyond recognition. Mpumalanga safety spokesperson Moeti Mmusi says emergency services are on […]
# Die VN se Ekonomiese Kommissie vir Afrika vra die hervorming van soewereine kredietgraderingstelsels wat Afrika-lande se toegang tot bekostigbare kapitaal onregverdig beperk. Zuzana Schwidrowski van die kommissie het in Kaapstad verouderde, bevooroordeelde metodologieë gekritiseer wat Afrika se hervormings en veerkragtigheid ignoreer. Met slegs twee Afrika-lande wat as beleggingsgraad gegradeer is, het sy sterker plaaslike […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se huidige mineraal-tantièmestelsel is doeltreffend en daar is geen planne om dit te hervorm nie. Hy het aan die Parlement gesê die stelsel weerspieël reeds die beginsels van minerale huurbelasting, wat verseker dat die land voordeel trek wanneer mynmaatskappye hoë winste verdien. Ramaphosa sê tantième het van 14,2-miljard tot […]
# Cosatu het sy mening oor die Wetsontwerp op Eenstop-grensposte in die Parlement voorgelê, en ondersteun sy doelwit om grensbewegings te stroomlyn, maar is bekommerd oor verskeie belangrike kwessies. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê alhoewel doeltreffende grense werksgeleenthede en handel kan bevorder, beskik die wetsontwerp nie oor behoorlike afdwingingsmetodes nie. Hy vra duidelike rolle […]
# Ghana het sy Amerikaanse ambassade in Washington, DC, tydelik gesluit nadat ‘n beweerde visumbedrogspul ontbloot is. Die minister van Buitelandse Sake, Samuel Okudzeto Ablakwa, sê die sluiting volg na verdoemende ouditbevindings. ‘n Personeellid en medewerkers het na bewering visumaansoekers na ‘n privaat onderneming herlei, niegoedgekeurde fooie gehef en die fondse in hul sakke gesteek. […]