# Die Suider-Afrikaanse Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge versoek die Departement van Binnelandse Sake om dringend stelselonderbrekings en agterstande by alle Vlugtelingontvangskantore reg te stel. Die woordvoerder, Bernard Kayitare, sê die patroon van stelselonderbrekings het ‘n meganisme vir uitsluiting geword, wat duisende mense kwesbaar laat vir arres en deportasie weens dokumente wat verval het en buite hul beheer is. Hy sê stelselfoute kan nie as instrumente vir uitsluiting gebruik word nie:
Netwerk vir Immigrante en Vlugtelinge vra Binnelandse Sake om stelselonderbrekings dringend op te los [KLANK]
ENG BernardonSystem